FOTO: Naomi Watts se nuwe kapsel
Die aktrise Naomi Watts lyk byna onherkenbaar in die nuutste foto’s wat sy op haar Instagram-blad gedeel het, berig Daily Mail. Vir haar rol in die drama The Bleeder het sy haar kenmerkende blonde...
View ArticleFOTO’S: Prins Harry se besige dag in die Kaap
Prins Harry se amptelike besoek aan Suid-Afrika het gister in Kaapstad begin, berig Hello!. Die 31-jarige rooikopprins het eers ’n medalje aan die anti-apartheidsvegter emeritus-aartsbiskop Desmond...
View ArticleLOKPRENT: Trouvoete
“Hierdie is nie ’n liefdesverhaal nie. Dit is ’n verhaal oor liefde.” Só word die nuwe plaaslike fliek Trouvoete beskryf. Dit is ook glo die eerste Suid-Afrikaanse Kersfliek. Bekende gesigte soos die...
View ArticleVoorsmakie van Leandie en Bouwer se trouvideo
Die akteurspaar Leandie du Randt en Bouwer Bosch het die afgelope naweek in Potchefstroom getrou. Die pasgetroude glanspaar het ’n voorsmakie van hul trouvideo op sosiale media gedeel. “Ek kan nie wag...
View ArticleSó lyk dit op die stel van ‘The Voice South Africa’
Ons is baie opgewonde vir die Suid-Afrikaanse weergawe van The Voice. Die verfilming van The Voice South Africa het gister in Johannesburg begin. Die afrigters, Karen Zoid, Bobby van Jaarsveld, Lira...
View ArticleFOTO: Mark Zuckerberg se eersteling gebore
Die stigter en uitvoerende hoof van Facebook, Mark Zuckerberg, en sy vrou, Priscilla Chan, se eersteling is gebore, berig People. Die trotse pa het die nuus op sy Facebook-blad bekend gemaak: “Ek en...
View Article2016 Pirelli-kalender maak nuus – vir ‘n goeie rede
Vanjaar se Pirelli-kalender het almal aan die praat aangesien dié een afwyk van die kenmerkende samestelling van sexy, smeulende foto’s. Die 2016-kalender fokus eerder op die prestasies van ’n diverse...
View ArticleFOTO’S: ‘Vir Altyd’-roman bekend gestel
Die roman van Donnalee Roberts en Ivan Botha se nuutste avontuur-roman, Vir Altyd, is onlangs in die Paarl by die Afrikaanse Taalmonument bekend gestel. Die geleentheid het afgeskop met ’n gesellige...
View ArticleFOTO: Karlien van Jaarsveld se tweeling word binnekort 2!
Die voormalige glanspaar Karlien van Jaarsveld en Derick Hougaard se tweeling-seuns word later dié maand twee, maar daar is reeds partytjie gehou. Karlien het dié foto van van Daniël en Eliah se...
View ArticlePrins Albert se planne vir sy tweeling se eerste verjaardag
Prins Albert en prinses Charlene van Monaco se tweeling vier volgende Donderdag, 10 Desember, hul eerste verjaardig. Hoewel hy en sy vrou moontlik daardie oggend ’n amptelike verpligting het, beoog die...
View ArticleSandra Bullock neem dogtertjie aan
Daar was vroeër vanjaar gerugte dat Sandra Bullock nog ’n kind aangeneem het, maar sy het dít later ontken. Maar vandag het People eksklusief bekend gemaak dat Sandra wel weer aangeneem het – dié keer...
View ArticleAndriëtte Norman se goeie nuus
Die Afrikaanse sangeres Andriëtte Norman se album Pêrel vir ’n Kroon, wat einde Julie bekend gestel is, het goue status bereik. Sulke nuus verbaas haar duisende aanhangers glad nie: “Sjoe! Jy is darem...
View ArticleFOTO’S: Karlien van Jaarsveld vier haar 30ste
Karlien van Jaarsveld word op 21 Desember 30 jaar oud. Maar sy het gisteraand solank met die feesvieringe begin. Karlien se partytjie het ’n strandtema gehad en is by die Kaya Beach-restaurant in...
View ArticleFiëstas-benoemings bekend gemaak
Die benoemings vir die kykNET Fiëstas, ook bekend as die “Oscars” van die Afrikaanse teaterbedryf, is onlangs bekend gemaak. Op 18 Februarie 2016 sal plaaslike akteurs, aktrises, regisseurs, skrywers,...
View ArticleBrad Pitt en Angelina Jolie wou 12 kinders hê
Praat van kinders by dosyne… Die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie wou 12 kinders hê, berig The Telegraph. Hulle het ses pragtige kinders, Maddox (14), Pax (12), Zahara (10), Shiloh (9), en die...
View ArticleSandra Bullock praat oor gesin PLUS beskerm só jou kinders aanlyn
Die bekroonde aktrise Sandra Bullock het nog ’n kind, ’n 3-jarige dogtertjie (Laila) aangeneem. Volgens People beskryf sy haar gesin as baie tradisioneel. Die 51-jarige donkerkop vertel hul huis is,...
View ArticleFOTO’S: Plaaslike bekende sing vir prins Harry
Prins Harry se amptelike besoek aan Suid-Afrika het hom omtrent besig gehou. En gister was geen uitsondering nie, maar daar was darem tyd om Suid-Afrikaanse vermaak te geniet, berig Daily Mail. Die...
View ArticleFOTO’S: Rolanda Marais se (baie) kort kapsel
“Ek is mal oor my kort hare,” is die eerste woorde wat Rolanda Marais oor haar nuwe kort blonde hare sê. FOTO: Verskaf Ons ken haar met haar lang donker lokke, maar vir haar rol in die nuwe fliek...
View ArticleLady Gaga se boodskap aan 30+ vroue
Billboard se Vrou van die Jaar, Lady Gaga, word volgende jaar 30. Sy wil nie hê vroue moet ouer word as ’n hindernis sien nie, maar dit eerder vier. Sy is opgewonde om meisies en mans te wys wat dit...
View ArticleNuwe reeks van ‘Republiek van Zoid Afrika’ op pad
Karen Zoid is terug met die derde reeks van die gewilde Republiek van Zoid Afrika, vanaf 7 Januarie elke Donderdag om 20:30. Sandra Prinsloo en Snotkop is haar eerste gaste vir 2016. FOTO: Anelia...
View Article