Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

FOTO’S: Nicholis Louw se Denise se indrukwekkende joga-posisies

$
0
0

Die sanger Nicholis Louw en sy vrou, Denise, het in Augustus hul eersteling, Miané Rosabella, verwelkom. Danksy joga spog dié pienkvoet se mamma reeds met ’n plat maag.

Because exercise is good for the soul. #training #yoga #fitmom #healthy #stretches

A photo posted by Denise Louw (@denise.s_louw) on

Denise deel graag foto’s van haar indrukwekkende joga-posisies. “Vroegoggend joga,” lees dié foto se onderskrif, wat sy drie maande ná sy die lewe geskenk het, op Instagram geplaas het.

Early morning #yoga #exercise #stretch #body #fitmom #fitness #3monthpostpregnancy A photo posted by Denise Louw (@denise.s_louw) on

“Jy lyk goed,” was Emo Adams se verloofde, Michelle Gildenhuys, se kommentaar op dié foto. Kyk hier na haar post-baba lyf.

Nicholis en Denise is verlede Julie getroud. Miané is die paartjie se eerste kind.

Miné is op 31 weke gebore en is al amper 4 maande oud! Kyk net hoe groot en gesond is sy al!

Ek is verlief op my Mianètjie!!!! #bathtime #babygirl #mianerosabella #happylouws

A photo posted by Denise Louw (@denise.s_louw) on

Jammer dames, my Pappa is klaar gevat. #mianerosabella @nicholis_louw

A photo posted by Denise Louw (@denise.s_louw) on

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!

The post FOTO’S: Nicholis Louw se Denise se indrukwekkende joga-posisies appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294