Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Yahoo se stylvolste bekendes vir 2015

Ons almal kort elke nou en dan ’n bietjie styl-inspirasie. Yahoo het na hul soektog-statistieke vir 2015  gekyk en gesien die meeste navrae was oor dié glanspersoonlikhede se styl, berig Bustle....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kim Kardashian se seun gebore PLUS Twitter kies sy naam

Die glanspaar Kim Kardashian en Kanye West het oor die naweek ’n seun ryker geword, berig E! Online. Hul tweede kind is Saterdagoggend gebore.  “Ek en Kanye verwelkom ons babaseun! … Dit gaan baie goed...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Keith Urban se pa sterf ná kankerstryd

Die country-sanger Keith Urban se pa, Robert, is Saterdagaand dood ná ’n lang kankerstryd, berig People.  Keith het in ’n verklaring sy aanhangers bedank vir hul liefde en ondersteuning tydens dié...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prins George is opgewonde oor Kersfees!

Hoewel vanjaar nie prins George se eerste Kersfees is nie, is dit wel die eerste keer dat dié tweejarige weet waaroor die groot dag gaan. Sy pa, prins William, sê sy eersteling gaan heel moontlik soos...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LOKPRENT: Anglo-Boereoorlog film, ‘Modder en Bloed’

Moed, dapperheid en kameraadskap … Dit, en soveel meer, word aangespreek in die komende plaaslike film Modder en Bloed.  Dié Afrikaanse Anglo-Boereoorlogprent vertel die storie van hoe Boerekryger...

View Article


Joe Foster se nuwe musiekvideo + WEN uit sy winkel

Sanger Joe Foster het reeds aandag getrek met “Pad na jou hart”, die temalied van die trefferfliek met dieselfde naam. Nou het hy sy nuwe musiekvideo, “Vir jou gemaak”, ook bekend gestel. Dié lied is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Eksklusiewe vertoning van ‘Vir Altyd’

SARIE bied spesiaal vir lesers ’n eksklusiewe vertoning van die nuwe romantiese film Vir Altyd aan! En jy kan deel wees van die glans. Koop nóú jou kaartjie en kyk op vlug SARIE3101 saam met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kim Kardashian se babanaam onthul PLUS prins William se oproep van gelukwensing

Die glanspaar Kim Kardashian en Kanye West het toe nie hul babaseun Easton genoem nie. Volgens Huffington Post het hulle op die naam Saint West besluit.  Die 35-jarige realiteitster het die nuus op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Nicholis Louw se Denise se indrukwekkende joga-posisies

Die sanger Nicholis Louw en sy vrou, Denise, het in Augustus hul eersteling, Miané Rosabella, verwelkom. Danksy joga spog dié pienkvoet se mamma reeds met ’n plat maag. Because exercise is good for the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ladysmith Black Mambazo en Wouter Kellerman se Grammy-benoemings

Van ons plaaslike talent is beslis wêreldklas! Die bekroonde manlike sanggroep Ladysmith Black Mambazo en die dwarsfluitspeler Wouter Kellerman is albei vir ’n Grammy benoem, berig EWN.  Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO: Minki van der Westhuizen se nuwe hare én nuwe SA begin

Die bekende model en TV-aanbieder Minki van der Westhuizen en haar man, Ernst Joubert, het verlede maand aangekondig hulle trek terug Suid-Afrika toe. Die paartjie en hul kroos het veilig in hul...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Kris Jenner en ander 50+ vroue wys ouderdom beteken niks

Sexy is voorheen beperk tot jong vroue, maar ons weet lank reeds dís bog. Jy kan op enige ouderdom sexy wees – soos dié vier vroue bo 50 bewys! Die 60-jarige realiteitster Kris Jenner het haar lyf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Binnelanders’ se Daleen, Desiré Gardner, binnekort in ‘Suidooster’

Ná 7 jaar as die neurotiese verpleegster Daleen het Desiré Gardner vir eers besluit om Binnelanders te verlaat. Sy praat eksklusief met SARIE.com oor dié groot besluit.  “Dit is vir my hartseer om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Karlien en Derick se tweeling vier hul 2de verjaarsdag

Die voormalige glanspaar Karlien van Jaarsveld en Derick Hougaard se tweeling-seuns word later dié maand twee, maar daar is reeds partytjie gehou.  Karlien het verlede week reeds foto’s op sosiale...

View Article

FOTO: Kate in Diana se bekende tiara

Dit was gisteraand die vierde keer dat Kate, die hertogin van Cambridge, ’n tiara in die openbaar dra. Die geleentheid was die jaarlikse diplomatieke onthaal by Buckingham-paleis. Maar dié tiara het ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Melanie Griffith en Antonio Banderas se peperduur egskeiding

Ons het reeds vroeër vanjaar berig Antonio Banderas en Melanie Griffith is finaal uitmekaar, en nou het hul duur egskeidingsooreenkoms almal aan die praat, volgens Entertainment Tonight.  Hofdokumente...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OULIKE FOTO: Mark Zuckerberg en sy dogter, Max

Die stigter en uitvoerende hoof van Facebook, Mark Zuckerberg, het sy sosialemedia-platform gebruik om ’n skattige foto van hom en sy babadogter met die wêreld te deel, berig People.  “Gevul met vrede...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marion Holm (50) kry uiteindelik dramagraad

Die 50-jarige komediant Marion Holm het onlangs haar dramagraad aan die Universiteit Stellenbosch ontvang, berig Netwerk24.  Marion, wat in 1983 by die Universiteit Stellenbosch (US) vir dié graad...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

GERUG: Prins Harry en Pippa Middleton ’n paartjie

Desember-maand is gewoonlik maar ’n stil tyd vir joernaliste (behalwe dalk in Suid-Afrika ná pres. Zuma se skoknuus gister oor Nhlanhla Nene en die gevolge vir die rand weens sy besluit). Elders in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Melissa McCarthy wys haar skraler lyf

Die aktrise Melissa McCarthy het van haar oortollige vetrolletjies ontslae geraak. Sy pronk met haar nuwe figuur in ’n advertensieveldtog vir haar klerereeks, Melissa McCarthy Seven7, berig Hollywood...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live