Vandag word Victor Matfield se jongste twee jaar oud, en dit lyk of die klein Tasmin alte lekker verjaar.
Die rugbyspeler en sy gesin bly nou in Engeland, waar hy vir die Northampton Saints rugby speel.
Sy vrou, Monja, het vandag hierdie oulike foto’s van klein Tasmin op sosiale media gedeel:
Cake sharing and Birthday discussions… A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on
Pa Victor het ook met klein Tasmin gespog:
Victor sal aan die einde van die jaar sy rugbystewels finaal ophang. Tot dan geniet die Matfield-gesin hul Engelse avontuur. Gelukkig vir Tasmin het sy nie alleen in die koue Engelse winter verjaar nie. Ousus, Jaime, het op 1 Januarie verjaar. En sy het net so ‘n mooi verjaardagkoek gehad:
A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on
Kyk net hul drie dogtertjies, Jaime, Giselle en Tamsin, se avonture sover:
Lekker wegbreek saam met ons pappa! #Flaine#MontBlanc #matfieldsaints @victormatfield
A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on
Lees nou
The post Victor Matfield se jongste word twee! appeared first on SARIE.