Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Nataniël en Emsie sê ja vir die ja-woord

Kan die wêreld in twee groepe gedeel word? Miskien nie so eenvoudig nie. Maar tog dalk as dit by verlowings of troues kom. Want die een groep wil glad hoegenaamd geheel en al onder geen omstandighede...

View Article


NUWE FOTO’S: Anne Hathaway se bababoep!

Die Oscar-wenner Anne Hathaway het gister vir die eerste keer met haar bababoep op die rooi tapyt verskyn. En sy het pragtig gelyk! Anne en haar regisseur-man, Adam Shulman, verwag hul eersteling. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

10 jaar-reünie vir Riaan en Bennie

Die akteur, skrywer en regisseur Bennie Fourie (ook SARIE.com se rugby-blogger tydens die Wêreldbeker) het 10 jaar gelede ’n droom gehad om ʼn TV-nuusleser te word. “Toe ek op hoërskool was, het my ma...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die opwinding is groot vir ‘The Voice SA’

Daar is min goed wat jou so emosioneel maak en plesier gee as om te aanskou hoe iemand se droom waar word. En daar’s ook min goed wat jou hart so breek soos ʼn droom wat vernietig word en aan skerwe...

View Article

Victor Matfield se jongste word twee!

Vandag word Victor Matfield se jongste twee jaar oud, en dit lyk of die klein Tasmin alte lekker verjaar. Die rugbyspeler en sy gesin bly nou in Engeland, waar hy vir die Northampton Saints rugby...

View Article


Ons kalender: konserte, uitstallings, markte, feeste & inspirasie!

Hier by SARIE kry ons inspirasie van allerlei plekke – en veral om uit te gaan en lekker geleenthede en vertonings by te woon. Hier is ’n paar van dié geleenthede op ons kalender Queen 14 Januarie – 6...

View Article

Op die rooi tapyt van die SAG-toekennings

Dit was gisteraand die Screen Actors Guild-toekenninngs en die sterre het behoorlik uitgehaal en gewys op die rooi tapyt – alles in aanloop tot daardie baie belangrike Oscars-aand op 28 Februarie. Brie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: ‘Vir Altyd’ se eersteklas-première

Ons het gisteraand baie lekker saam met die Vir Altyd-span en SARIE-gaste gekuier by die #SARIEVIRALTYD-première in die Atterbury-teater in Pretoria. Ons tema – ’n eersteklasvlug na Mauritius. En was...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aktrise Vanessa Hudgens se pa sterf

’n Dag  voor sy in Grease: Live! moes optree, het die aktrise Vanessa Hudgens gehoor haar pa, Gregory Hudgens, het sy stryd teen kanker verloor. Maar selfs ná die tragiese nuus het sy steeds die rol...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: David Beckham se seun fotograaf van nuwe Burberry-veldtog

Gebore as die kroonprins van een van die bekendste paartjies, Victoria en David Beckham, is dit te verstane dat Brooklyn Beckham talentvol is. Eers was dit sy jonger boetie Romeo wat sy lyf model gehou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Vir Altyd’ se damesaand!

Vir Altyd, die nuwe Afrikaanse romantiese avontuurfilm op almal se lippe, begin op 12 Februarie in teaters landwyd draai. En ons kan nie wag om uiteindelik Nina (Donnalee Roberts) en Hugo (Ivan Botha)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Vanity Fair’ se Hollywood-voorblaaie – 1996 tot nou

Sedert 1995 maak Vanity Fair met elke Hollywood-uitgawe ’n stelling. Glanssterre word onbeskaamd gebruik om elke jaar ‘n kwessie in die rolprent-hoofstad aan te spreek. En vanjaar se voorblad is geen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kristen Bell & Dax Shepard verower Afrika

Die aktrise Kristen Bell en haar akteur-man, Dax Shepard, wou vir oulaas ’n Afrika-avontuur aanpak voordat kinders hul opwagting maak. En toe besluit hulle sommer om ’n prettige musiekvideo te skiet,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Modder en bloed’-lokprent!

Die amptelike lokprent van Sean Else se Modder en bloed is pas uit en ons het hoendervel!  Modder en bloed gaan oor Willem Morkel (Stian Bam) wat saam met ander Boere-krygsgevangenes op St....

View Article

‘Pasella’ kry drie nuwe gesigte

Een van Suid-Afrika se gunsteling-leefstylprogramme, Pasella, kry drie nuwe aanbieders. Mishka Patel, Sean-Marco Vorster en Carmen Pretorius sal nou elke Vrydag om 19:30 op SABC2 te sien wees. Mishka...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oeps, wenfoto toe gedokter!

En jy dink jy het ’n moeilike dag gehad! Nikon Singapoer het eier op hul gesig gekry toe hulle ’n gedokterde foto as die wenner van hul fotokompetisie aanwys.  #Singapur. La filial de Singapur de la...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leandie en Bouwer gee raad in webreeks

123, Bosch myself! Net twee maande nadat Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch getrou het, het die twee besluit om ’n tong-in-die-kies-reeks op YouTube te verfilm. In die eerste episode gee die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aitsa, prins Charles is ’n kunstenaar

Wie sou ooit kon raai? Prins Charles kan skilder. En mense hou só baie van sy kunswerke dat hy sedert 1997 meer as £4 miljoen (sowat R92 miljoen) gemaak het. Hy is nou een van Brittanje se suksesvolste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Nantes’ se Erik kry Instagram

Nataniël en sy broer, Erik le Roux, het verlede jaar kykers van die gewilde kykNET-leefstylreeks Edik van Nantes vermaak. Erik en sy gesin se Nantes-avontuur in Frankryk het intussen so gewild geraak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Clarins/SARIE Most Dynamic Woman-toekennings

Die skoonheidshuis Clarins het gisteraand tydens ’n spoggeleentheid Leigh Bristow van Louis Trichardt as 2015 se Clarins/SARIE Most Dynamic Woman of the Year aangewys vir die hulp wat sy met haar...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live