’n Dag voor sy in Grease: Live! moes optree, het die aktrise Vanessa Hudgens gehoor haar pa, Gregory Hudgens, het sy stryd teen kanker verloor. Maar selfs ná die tragiese nuus het sy steeds die rol van Rizzo vertolk.
Sy het die slegte nuus op sosiale media gedeel:
I am so sad to say that last night my daddy, Greg, passed away from stage 4 cancer. Thank you to everyone who kept him in your prayers.
— Vanessa Hudgens (@VanessaHudgens) January 31, 2016
Tonight, I do the show in his honor. — Vanessa Hudgens (@VanessaHudgens) January 31, 2016
Grease: Live! is gister regstreeks op die Amerikaanse Fox-kanaal uitgesaai. Geen tonele was vooraf verfilm nie. Vanessa het groot lof gekry vir haar vertolking en die lied “There are Worse Things I Could Do”.
Hier is die lied wat mense geroer het:
Kanker is verlede jaar by haar pa gediagnoseer. Tydens die vertoning het verskeie celebs vir Vanessa geprys oor sy steeds onder sulke omstandighede kan optree:
I wouldn’t expect anything less @VanessaHudgens is killing it! So proud of my girl #GreaseLive
— AshleyTisdaleFrench (@ashleytisdale) February 1, 2016
A special shoutout to @VanessaHudgens for an amazing performance tonight! Sending my thoughts and prayers to you and your fam! #GreaseLive — Rico Rodriguez (@StarringRico) February 1, 2016
Seeing @VanessaHudgens performing #GreaseLive the day her father passed away gave me chills…that would have taken incredible courage!
— Julian De Vizio (@JulianDeVizio) February 1, 2016
Yes, loved @VanessaHudgens tonight. Such a pro, great voice and fun to watch. #GreaseLive — Bethany Joy Lenz (@BethanyJoyLenz) February 1, 2016
Imagine if you had a day like @VanessaHudgens & performed like that. Wow.What a strong woman.My new hero#GreaseLive pic.twitter.com/ZSyprJ5hnY
— Mario Lopez (@MarioLopezExtra) February 1, 2016
Lees nou
- Wonderwerk: Jongste Siamese tweeling nóg geskei
- Op die rooi tapyt van die SAG-toekennings
- 4 maklike veranderinge wat jou lewe kan verbeter!
The post Aktrise Vanessa Hudgens se pa sterf appeared first on SARIE.