123, Bosch myself! Net twee maande nadat Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch getrou het, het die twee besluit om ’n tong-in-die-kies-reeks op YouTube te verfilm.
In die eerste episode gee die pasgetroude paartjie wenke hoe om ’n troue te reël. En soos altyd is dit snaaks en vlymskerp.
Kyk die eerste episode hier
Dit lyk of Leandie en Bouwer omtrent die getroude lewe geniet. In Desember het hulle hul wittebrood in Asië gehou.
Kyk net hoe mooi lyk dit
Agter op my kerfeesvader se sleë#honeymoon Merry krismis almal My wens is dat almal ‘n liefde sal vind wat hul laat besef die lewe is soveel groter as onsself A photo posted by Leandie du Randt Bosch (@leandiedurandt) on
A photo posted by Leandie du Randt Bosch (@leandiedurandt) on
Lees nou
- Kristen Bell & Dax Shepard verower Afrika
- Eerste Suid-Afrikaner in die geskiedenis ontvang Michelin-ster!
The post Leandie en Bouwer gee raad in webreeks appeared first on SARIE.