Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Kapenaars: Dís die paaie wat môre gesluit word vir #SONA2016

$
0
0

Die Kaap skud sy vere reg vir die staatsrede môre. Maar voordat Suid-Afrikaners aandagtig gaan luister wat president Zuma sê, word talle Kapenaars se alledaagse pendel ontwrig. Maak vanaand seker van jou roetes sodat jy nie vasgevang word in ’n straat wat toe is of agter ’n bloulig-konvooi beland nie.

Klik HIER vir die inligting wat die Stad Kaapstad gedeel het.

 

The post Kapenaars: Dís die paaie wat môre gesluit word vir #SONA2016 appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294