Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

FOTO’S: Juanita du Plessis oor die jare

$
0
0

Ons kan byna nie glo die geliefde sangeres Juanita du Plessis is al 17 jaar op ons speellyste nie! Sy is nog net so pragtig en inspirerend soos in 1998 toe “Skarumba” haar bekend gemaak het. En haar musiek is nog net so strelend soos die eerste keer wat ons dit gehoor het.

Blaai deur Juanita se galery van 17 CD albums deur die jare

Young hearts (1998)

Ek en jy (2000)

Daar wil ek wees (2002)

Jy is ... (2003)

Altyd daar (2004)

Bly by my (2005)

Jou skaduwee (2006)

Volmaakte kring (2007)

Bring jou hart saam met Theuns Jordaan (2008)

10 jaar platinum treffers (2008)

Engel van my hart (2010)

Wees lig (2011)

Vlieg hoog (2012)

Jy voltooi my (2012)

Nashville (2014)

Toe staan die wêreld stil (2015)

Lees ook

The post FOTO’S: Juanita du Plessis oor die jare appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294