Keira Knightley verklap pienkvoet se naam
Die Pride and Prejudice-aktrise Keira Knightley en haar man, die musikant James Righton, het reeds in Mei hul eersteling verwelkom, maar volgens E! Online maak hulle nou eers die baba se geslag en naam...
View ArticleTop- SA model Katryn Kruger gesels oor modelwerk + die liefde
Die internasionaal bekende model Katryn Kruger, wat al ‘n paar keer in SARIE verskyn het, het onlangs verloof geraak aan haar kêrel van vier jaar, die mediese dokter Cilliers Kies. En met die modelwerk...
View ArticleEKSKLUSIEWE FOTO’S: Springbok Jan Serfontein verloof!
Jan Serfontein beïndruk nie net op die rugbyveld nie. Hy het ook die pragtige Lani Scholtz se hart gewen. Jan en Lani is al vir 4 jaar – sedert hul matriekjaar – ’n paartjie, maar ken mekaar al sedert...
View ArticleGiuliana Rancic verlaat ‘E! News’
Ná meer as ’n dekade verlaat die gewilde TV-aanbieder Giuliana Rancic E! News. Dit was vroeër dié week die 40-jarige se laaste dag as aanbieder van dié program. Wat is volgende Giuliana? Sy is ook ’n...
View ArticleLeonardo DiCaprio en Martin Scorsese span wéér kragte saam
Die Hollywood-akteur Leonardo DiCaprio (40) en die Oscar-bekroonde regisseur Martin Scorsese (72) gaan vir die 6de keer kragte snoer vir die fliek oor Amerika se eerste reeksmoordenaar, Dr. HH Holmes,...
View ArticleHoekom was die Friends-manne nie by Jennifer Aniston se troue nie?
Die wêreld gons omtrent oor die geheime troue tussen die akteurspaar Jennifer Aniston en Justin Theroux. Daar word bespiegel oor elke detail van die intieme seremonie waar slegs 70 mense teenwoordig...
View ArticleSanger Jay du Plessis in hospitaal ná perdry-ongeluk
Die Afrikaanse sanger Jay du Plessis is in ’n plaaslike hospitaal in Bloemfontein opgeneem ná ’n perdry-ongeluk, berig OFM. Volgens Netwerk24 het hy Dinsdagoggend op ’n jagplaas net buite Zastron, in...
View ArticleLeon Schuster gesels oor sy loopbaan
Die komediant Leon Schuster wat bekend is vir sy poetse het gister bekend gemaak dat sy volgende fliek sy laaste een sal wees, berig Times Live. Shucks! Pay back the money! wat in 2016 die lig sal...
View ArticleFOTO’S: Juanita du Plessis oor die jare
Ons kan byna nie glo die geliefde sangeres Juanita du Plessis is al 17 jaar op ons speellyste nie! Sy is nog net so pragtig en inspirerend soos in 1998 toe “Skarumba” haar bekend gemaak het. En haar...
View ArticleEERSTE FOTO: Emo Adams wys sy seun
Die glanspaar Emo Adams en sy verloofde, Michelle Gildenhuys, het reeds verlede maand hul eersteling verwelkom, maar het eers vandag ’n foto van Kader Zayn met die publiek gedeel. Die komediant en...
View ArticleModern Family-ster Ariel Winter verklein haar borste
In Hollywood is groter dikwels beter, maar die Modern Family-aktrise Ariel Winter verduidelik dat sy meer selfvertroue het ná sy haar borste laat verklein het, berig Huffington Post. Die 17-jarige se...
View ArticleMilan Murray in die regisseurstoel vir nuwe kortfliek
Die Afrikaanse aktrise Milan Murray hou eersdaags haar lyf regisseur vir ‘n kortfliek deur Kaapland Films, die span wat Klein Karoo en Mooirivier die lig laat sien het. SARIE.com het met haar gesels...
View ArticleInteressante kyk-dinge in die nabye toekoms
Daar is deesdae soveel flieks en TV-reekse jy weet amper nie wat om te kyk en wat om te los nie. Ons het ’n lys gemaak van kykstof wat die moeite werd sal wees. 1. Suffragette Dié fliek wat in Oktober...
View ArticleJou vierde maklike wenk vir ‘n winter-dieet
Tel jy gewoonlik gewig op in die winter? Deesdae gaan dit al hoe meer oor wát jy eet, en nie net hoeveel jy eet nie, sê Mariza van Zyl, geregistreerde dieetkundige van Beter Eet Voeding en Voedsel...
View ArticleEKSKLUSIEWE FOTO’S: Springbok Jan Serfontein verloof!
Jan Serfontein beïndruk nie net op die rugbyveld nie. Hy het ook die pragtige Lani Scholtz se hart gewen. Jan en Lani is al vir 4 jaar – sedert hul matriekjaar – ’n paartjie, maar ken mekaar al sedert...
View ArticleGiuliana Rancic verlaat ‘E! News’
Ná meer as ’n dekade verlaat die gewilde TV-aanbieder Giuliana Rancic E! News. Dit was vroeër dié week die 40-jarige se laaste dag as aanbieder van dié program. Wat is volgende Giuliana? Sy is ook ’n...
View ArticleTROUFOTO’S: Andriëtte Norman wys haar mooiste dag
Die Afrikaanse sangeres Andriëtte Norman het uiteindelik troufoto’s met haar aanhangers op haar Facebook-blad gedeel. Sy het in die Junie-uitgawe van SARIE gesels oor hul verlowing en het gesê die lewe...
View ArticleSharon Stone laat op 57 die klere waai vir fotosessie
Die aktrise Sharon Stone het vir die gewilde Amerikaanse tydskrif Harper’s Bazaar kaal poseer. Sy is uiteindelik weer waar sy wil wees in haar loopbaan ná ’n beroerte in 2001 – en op 57 wil sy wys dat...
View ArticleJesse Clegg se nuwe enkelsnit en musiekvideo, “Use Me”
Duidelik ’n geval van aardjie na sy vaartjie! Nes sy ikoniese pa, Johnny Clegg, kén Jesse Clegg van musiek-maak. Sy splinternuwe enkelsnit “Use Me” is verlede maand bekend gestel en is reeds ’n...
View ArticleSimoné Nortmann op pad na Hollywood!
Soms werk dinge só goed uit dat jy dit self nie beter kon beplan het nie. Die aktrise Simoné Nortmann, wat tot onlangs nog in 7de Laan te sien was, kan hiervan getuig, want wat begin het as ’n...
View Article