Glo dit of nie, maar die Kardashians en die Jenners is al 9 jaar op ons kassies. Die eerste episode van Keeping up with the Kardashians op E! het op 14 Oktober 2007 verskyn.
Die Kardashians is een van die invloedrykste Amerikaanse families. Nie net het hulle suksesvolle besighede van hul eie nie, maar hulle is ook ’n aanwins vir die plastiesechirurgie-bedryf, berig Huffington Post.
Al hoe meer mense gaan glo onder die mes om meer soos die Kardashians te lyk. Maar oor die jare het van die susters beslis verander – en kenners meen dis nie oor hul ouderdom nie. Hulle is nie al ‘celebs’ wat ’n gedaanteverwisseling ondergaan het nie, die sanger Taylor Swift het die afgelope dekade ook ’n styl-evolusie beleef.
Kan jy die verskil agterkom?
Kim Kardashian
Kourtney Kardashian
Yesterday. A photo posted by Kourtney Kardashian (@kourtneykardash) on
Khloe Kardashian
Kendall Jenner
@voguemagazine @mariotestino A photo posted by Kendall Jenner (@kendalljenner) on
Kylie Jenner
Verlede jaar is Kim, Khloe en Kylie se kosmetiese chirurgie uitgewys in drie video’s op Instagram.
Maybe she’s born with it… Maybe it’s a bit more than “contouring” #PumpingUpTheKardashians
A video posted by Saint Hoax (@sainthoax) on
Maybe she’s born with it… Maybe it’s #PumpingUpTheKardashians
A video posted by Saint Hoax (@sainthoax) on
Lees nou
- Raai wat? Kim Kardashian was haar hare een keer in 4 dae
- Die Kardashians goed vir plastiese chirurgie-bedryf
- Naak Kim Kardashian kap terug
The post Só het die Kardashians verander appeared first on SARIE.