KKNK: Diaan Lawrenson en Jody Abrahams se jakkalsies
Die sanger Chris Chameleon se lied “Klein jakkalsies” weergalm iewers in almal van ons se verhoudings. “Klein, klein jakkalsies krap en daai klein, klein jakkalsies maak dat ek in my stoel rondkrioel....
View ArticleHier’s hulle! Ons semi-finaliste vir Matriekrok van die Jaar (Deel 2)
Jonk, mooi en met die toekoms wat roep. Die matriekklas van 2015 het ons weer eens beïndruk met hul matriekafskeidrokke. Hier is ons tweede groep van 11 van die 44 semi-finaliste vir 2015 se Matriekrok...
View ArticleHier’s hulle! Ons semi-finaliste vir Matriekrok van die Jaar (Deel 3)
Jonk, mooi en met die toekoms wat roep. Die matriekklas van 2015 het ons weer eens beïndruk met hul matriekafskeidrokke. Hier is ons derde groep van 11 van die 44 semi-finaliste vir 2015 se Matriekrok...
View ArticleStian Bam – Kragtig & sensitief
Hy het in Engeland affodille gepluk, leer kook en selfs eende geweeg om geld te verdien . . . Maar toe vind Stian Bam sy nis. Om ’n rol te kan vertolk, enige rol, ‘selfs net om in die hoek te staan’....
View ArticleHier’s hulle! Ons semi-finaliste vir Matriekrok van die Jaar (Deel 4)
Jonk, mooi en met die toekoms wat roep. Die matriekklas van 2015 het ons weer eens beïndruk met hul matriekafskeidrokke. Hier is ons laaste groep van 11 van die 44 semi-finaliste vir 2015 se Matriekrok...
View ArticleKKNK: Tinarie van Wyk-Loots dié darling van teater
Teater is vir die bekroonde aktrise Tinarie van Wyk-Loots soos ’n mooi blom. “Die verganklikheid, soos met blomme, is die wonder daarvan. Elke aand word dieselfde storie vertel, maar die klink...
View ArticleEncore vir Sandra Prinsloo!
Pragitg, talentvol, ikonies. Sandra Prinsloo is ’n doyenne van die toneelwêreld wat nou ‘van die lekkerste rolle’ van haar loopbaan ervaar. ’n Sonderlinge talent wat deur dekades gehore op die...
View ArticleMilan Murray by die KKNK
Beeldskoon en eg. Dis hoe ’n mens vir die aktrise en skrywer Milan Murray kan opsom. Juis daaroor is Milan ons ster van die maand in SARIE se April 2016-uitgawe. Dié aktrise se deurbraak was in 1998 as...
View ArticleHemelBesem – Kop in die wolke
Op sy linkerarm is die woord ‘silence’ getatoeëer. Want wanneer kletsrymer HemelBesem, oftewel Simon Witbooi, die mikrofoon vat en Afrikaanse woorde begin uitspoeg, wil hy hê jy moet stilbly....
View ArticleDunay en Kurt Darren se tweede kind op pad
Goeie nuus vir Dunay en Kurt Darren: hul tweede kind is op pad! Kurt én Dunay het die nuus op sosiale media gedeel. Hul eersteling, Kyrah, sit langs ’n skryfbord met die boodskap. SO geseënd!!...
View ArticleDesiré Gardner vanaand in Suidooster!
Vanaand is die aktrise Desiré Gardner vir die eerste keer in die Kaapse sepie Suidooster te sien. Met haar platinumblonde hare vertolk sy die rol van die rebelse Carmen Fourie. Desiré voel reeds tuis...
View ArticleRooitapyt-rokke by die ACM-toekennings
Die Oscars van countrymusiek is gister in Las Vegas gehou. En soos altyd het die Academy of Country Music se groot aand nie teleurgestel nie. Dolly Parton het haar treffer “Jolene” saam met die...
View ArticleSó het die Kardashians verander
Glo dit of nie, maar die Kardashians en die Jenners is al 9 jaar op ons kassies. Die eerste episode van Keeping up with the Kardashians op E! het op 14 Oktober 2007 verskyn. Die Kardashians is een van...
View ArticleTaylor Swift se styl-evolusie
Verlede jaar was omtrent ’n suksesvolle jaar vir die popsanger Taylor Swift. Haar album 1989 het verskeie Grammy-toekennings gewen, haar wêreldtoer was uitverkoop en haar verhouding met die platejoggie...
View ArticleAkteur Neels van Jaarsveld is verloof!
Eish! Die 37-jarige akteur Neels van Jaarsveld het die ja-woord vir sy 27-jarige meisie, Jeanne Flynn, ’n persoonlike afrigter en model, gevra. En sy het ja gesê! Neels het die houtringe van Wooden...
View ArticleModel Behati Prinsloo ís toe swanger!
Die Namibiese model Behati Prinsloo (26) en haar sanger-man, Adam Levine (36), is toe wraggies swanger met hul eersteling! Adam, wat die hoofsanger van die rockgroep Maroon 5 is, het die swangerskap op...
View ArticleSARIE Kreatief: 10 ekstra breipatrone
Dis byna winter! Dis juis die perfekte tyd om onder ’n warm kombers te sit en brei. Hier is 10 brei- en hekel-patrone om jou hierdie winterseisoen besig te hou. Grys serp, handsak en handskoene Klik...
View Article3 wenke vir bobaas-gesondheid
Vandag is Wêreldgesondheidsdag. En miskien het jy ook ’n kleintjie dood aan kalenderdae wat uitgesit word om alles van die man in die maan tot skaars klipsoorte te gedenk. Maar vandag val die kollig op...
View Article5 dinge wat jy nie van Ivanka Trump geweet het nie
Al volg jy nie die Amerikaanse presidentsverkiesing nie, sal jy weet die miljardêr Donald Trump, oftewel The Donald, laat baie Amerikaners se nekhare rys. Maar agter elke man staan daar ’n vrou. En...
View ArticleAnne Hathaway se eersteling gebore
Anne Hathaway en haar man, Adam Shulman, het reeds verlede maand hul eersteling verwelkom, maar dit reggekry om dit tot nou toe geheim te hou. Jonathan Rosebanks Shulman is op 24 Maart in Los Angeles...
View Article