Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Taylor Swift se styl-evolusie

$
0
0

Verlede jaar was omtrent ’n suksesvolle jaar vir die popsanger Taylor Swift. Haar album 1989 het verskeie Grammy-toekennings gewen, haar wêreldtoer was uitverkoop en haar verhouding met die platejoggie Calvin Harris is nog sterk. 

Sy is die “meisie van langsaan”, maar ook een van die grootste popsterre van ons tyd. ’n Instagram-meester en kat-verslaafde wat terselfdertyd nie skroom om die magtige Apple aan te vat nie . . . selfs Danie Marais het die misterie van dié fenomeen probeer ontrafel.

Maar dié 26-jarige het beslis die afgelope paar jaar ’n gedaanteverwisseling ondergaan. Sy is egter nie al ‘celeb’ wat die afgelope dekade verander het nie, die Kardashians lyk ook nie meer dieselfde nie.

Taylor se styl-evolusie van toeka tot nou

 2006

2007

2008

2009

2010

2011

2012

2013

2014

2015

2016

The post Taylor Swift se styl-evolusie appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294