Die bekroonde akteur George Clooney was slaggereed vir dié photobomb!
Toe die supermodel Cindy Crawford en haar man, Rande Gerber, ’n selfie neem, het George homself in die agtergrond ingeskuif.
Huffington Post berig dat George, sy vrou, Amal, en hul bekende vriende vakansie in Spanje hou, waar hulle die bekendstelling van George, Cindy en Rande se nuwe tequila vier.
Nóg celeb-photobombs
Koningin Elizabeth by ’n hokkiewedstryd tydens die Statebondspele in Glasgow in 2014
Ahhh The Queen photo-bombed our selfie!! #royalty #sheevensmiled #amazing #Glasgow2014 @Hockeyroos @AusComGames pic.twitter.com/ZMtHYFUqHk — Jayde Taylor (@_JaydeTaylor) July 24, 2014
Prins Harry ook by die Statebondspele in Glasgow in 2014

FOTO: Facebook Trevor Shailer
Kris Jenner en Melanie Griffith met die Dalai Lama in die agtergrond
Jennifer Lawrence “bom” dié foto van Taylor Swift by die Golden Globes
The single most important photo from the #goldenglobes red carpet A photo posted by Ryan Seacrest (@ryanseacrest) on
Bron: Huffington Post
Lees ook
- Internet op hol oor George Clooney-ewebeeld
- EERSTE FOTO’S: George Clooney en Amal Alamuddin se troudag
- Sóveel het George Clooney en Amal se troue gekos + FOTO van hul troukoek
The post FOTO’S: George Clooney en ander bekende ‘photobombs’ appeared first on SARIE.