Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam – vleis, groente, kruie – en proe hoe goed pas al die geure in net een pot. Dis maklik, dis lekker en min moeite. Hier is 5 resepte vir elke weeksaand.
The post Eenpot-wonders vir die lui kok appeared first on SARIE.