Gisteraand se Golden Globes het gesorg vir vele verrassings. En Kristen Wiig se hare was een van hulle. Die komediant en aktrise het op die rooi tapyt verskyn met ’n pixie-haarstyl.
Kristen is bekend vir haar blonde lokke, maar het reeds einde verlede jaar besluit om dit af te sny. By gister se geleentheid was haar hare nóg korter gesny.
Wat dink jy van haar nuwe haarstyl?
Lees nóg oor die Golden Globes
Golden Globes: Die wenner is …
Sarah Jessica Parker stel ons teleur
Golden Globes: Ons skoonheidsgunstelinge
The post Kristen Wiig laat die koppe draai appeared first on SARIE.