Herman se raad vir dié Valentynsdag: Dis ’n dag om jul liefde vir mekaar te vier, te lag oor wat was en te deel wat nog kom! Maak kos met oorgawe en liefde, dit sal onvergeetlik bly.
Hier is ’n heerlike spyskaart, spesiaal vir twee mense.
Voorgereg
Warm caprese-slaai
Hoofgereg
Tuisgemaakte gnocchi en gebraaide bone

FOTO Donna Lewis
Nagereg
Haselneut-madeleines in ’n lepel
Lees nou
Gratis ontwerpe vir 4 tipes afsprake vir #Valentynsdag
Melktert-en-koeksister-skommel
Vinnige, verleidelike sjokolade-bederf vir Valentynsdag
The post Spesiale spyskaart vir Valentynsdag: Tafel vir 2 appeared first on SARIE.