Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spesiale spyskaart vir Valentynsdag: Tafel vir 2

Herman se raad vir dié Valentynsdag: Dis ’n dag om jul liefde vir mekaar te vier, te lag oor wat was en te deel wat nog kom! Maak kos met oorgawe en liefde, dit sal onvergeetlik bly. Hier is ’n...

View Article


Nóg een vir Emma Stone

Dis beslis Emma Stone se jaar. Sy het reeds die toekenning vir beste aktrise by die Golden Globes en Screen Actors Guild verower en nou is sy ook as beste aktrise by die Baftas aangewys. Sal sy ook die...

View Article


Beyoncé vs. Adele

Gisteraand was dit nie net die Baftas nie, maar ook die Oscars vir musiek, die Grammy-musiektoekennings. Alle oë was op veral twee kunstenaars, Beyoncé en Adele. Albei is in die drie belangrikste...

View Article

6 bekende liedjies wat eintlik ‘covers’ is

Het jy geweet dié liedjies is nie oorspronklik gesing deur die kunstenaars wat dit bekend gemaak het nie? 1. “Girls Just Wanna Have Fun” – Cyndi Lauper Ná Cyndi het Miley Cyrus dié liedjie aan ’n nuwe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kook só met waatlemoen!

My kuier in die Karoo kom tot ’n einde met ’n laaste stop net voor Meiringspoort vir die geur van waatlemoen … By boer Carl Wannenburg van Avanti Boerdery kom leer ek waarom hierdie kroon van die...

View Article


Emma Stone en Andrew Garfield herenig

Mede-akteurs Emma Stone en Andrew Garfield was vier jaar lank ’n paartjie. Hulle is in 2015 uitmekaar, maar het hul respek vir mekaar behou. En soms lyk dit selfs of ’n vlammetjie nog brand … Albei is...

View Article

Vloekwoord en trane vir Adele

Sy het dalk ’n hele rak vol Grammys. Maar vir die Britse sangeres Adele is die Grammy-toekennings nie altyd ’n maklike affêre nie. Adele is bekend daarvoor dat sy effe op haar senuwees raak voor ’n...

View Article

Dís hoe jy moet stort om wakker te word!

Gedink om soggens te stort help om jou op en wakker te maak vir die dag? Ja, mits jy dit op die regte manier doen. Want as jy stort om wakker te word, is daar ’n belangrike truuk waarvan jy moet weet …...

View Article


Rolanda Marais spog met haar pragtige Charlotte

Die pragtige aktrise Rolanda Marais en haar regisseur-man, Jozua Malherbe, het verlede week hul eerste huweliksherdenking gevier, kyk hul troufoto’s hier. Dit was ’n jaar wat klomp nuwe avonture...

View Article


Emma Stone tel 7 kg op vir nuwe rol

Gewig aansit of verloor vir ’n filmrol is niks nuuts nie. Om die waarheid te sê kan dit jou dalk net in aanmerking bring vir daardie gesogte Oscar-beeldjie. En nou het een van ons gunsteling-aktrises,...

View Article

Die wêreld se mees romantiese plekke

Dis Valentynsdag! Jy kan dalk nie vandag jou tasse pak, op ’n vliegtuig klim en ’n romantiese stad iewers in ’n verre land gaan besoek nie. Maar gelukkig kan ons altyd dagdroom, veral by die werk....

View Article

Hoe vier ons Valentynsdag deesdae?

Is Valentynsdag net rooi harte, of is die betekenis van dié dag so effe aan’t verander? 14 Februarie, Valentynsdag. Dié dag waarop die liefde die wêreld oor met fanfare en blomme en ballonne,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

4 nuusstories vir vandag, 14 Februarie 2017

Interessante nuusbrokkies van oor die wêreld heen vir geselsies by die werk, die haarsalon of op daardie eerste afspraak … Suid-Afrikaners en Trump Pres. Donald Trump het gister met pres. Jacob Zuma...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Christia, Elvis Blue & Sorina gesels liefde

Vandag is ’n spesiale dag vir die wêreld se verliefdes, verloofdes en ou- en pasgetroudes. Wat doen bekendes op Valentynsdag? Vlieg hulle na ’n verlate eiland, gaan eet hulle uit in ’n deftige...

View Article

Jannie du Plessis praat oor sy pa

Springbokke Bismarck en Jannie du Plessis se pa, Francois, is gister in die ouderdom van 71 op die familieplaas Stirling naby Bethlehem oorlede. SARIE het in 2014 met Jannie gesels. Hy het toe oor sy...

View Article


Bella Hadid praat oor The Weeknd

Hy was haar eerste liefde en al is dit hoe moeilik sal sy hom altyd liefhê. Die supermodel Bella Hadid het vir die eerste keer in ’n onderhoud met Teen Vogue oor haar eks-kêrel, The Weeknd, gepraat....

View Article

Andriëtte Norman verwelkom eersteling

Die Afrikaanse sangeres Andriëtte Norman het vandag haar eersteling verwelkom. En dis ’n seuntjie! Andriëtte het die goeie nuus op sosiale media gedeel. Haar seuntjie, Graham Harold Moolman, is net na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe moet ek my skilderye hang?

Hetsy dit egte skilderye, ’n oop skilderdoek, geraamde foto’s of prente is, mure het dit nodig om ’n vertrek persoonlikheid te gee. Maar mense is geneig om prente te hoog of in die verkeerde lig te...

View Article

Seksbom Tom se geheim is uit!

Die seksbom en sanger Tom Jones, oftewel sir Thomas John Woodward, se geheim is uit: Dit lyk of hy en Priscilla Presley ’n paartjie is! Priscilla het onlangs op sosiale media ’n foto van hulle twee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 nuusstories vir vandag, 16 Februarie 2017

Interessante nuusbrokkies van oor die wêreld heen vir geselsies by die werk, die haarsalon of op daardie eerste afspraak … SA Michelin-sjef behou sy ster Suid-Afrika se eerste Michelin-sjef se ster...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live