Gister is die blou tapyt uitgerol vir kykNET se Fiëstas. Die glansgeleentheid het in die Kunstekaapteater in Kaapstad plaasgevind.
En die wenners is …
Beste opkomende kunstenaar: Faith Kinniar – Valencia – KKNK
Beste teaterontwerp: Francois Toerien en Kosie Smit – Heidi – KKNK
Lewensbydrae tot musiek: Acáma Fick
Beste vroulike byspeler: Nicole Holm – In ongenade – Woordfees
Beste manlike byspeler: Dawid Minnaar – Die huis van Bernarda Alba – KKNK
Beste prestasie in ’n solo-vertoning: Richard September – Rooivalk – Woordfees
Lewensbydrae tot musikale teater: Alvon Collison
Beste musiekgedrewe produksie (arena): Charl du Plessis – Big Band Boogie Woogie – KKNK
Beste musiekgedrewe produksie (podium): Hunkering na die ses – SOF
Beste musiekgedrewe produksie (teater): Heidi – KKNK
Lewensbydrae as kunste-filantroop: Ton Vosloo
Beste prestasie in klassieke musiek: Corelli & Co. – Stefan Temmingh en Erik Dippenaar – Woordfees
Beste prestasie in visuele kuns: Alex Hamilton – Kurator van visuele kunsprogram – Woordfees
Beste nuutgeskepte Afrikaanse produksie: Nico Scheepers – Rooivalk – Woordfees
Beste regie: Marthinus Basson – Die Gangsters – Woordfees
Beste aktrise: Ilse Klink – Kristalvlakte – SOF
Beste akteur: Stefan Erasmus – As – Woordfees
Gewildste fees: Innibos
Beste aanbieding: Rooivalk – Woordfees
Lees nou
Grimering in Hollywood nou “onderstebo”
FOTO’S: Bryan Habana, Janine en Timothy
The post Fiëstas 2017: En die wenners is … appeared first on SARIE.