Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Nóg ’n koninklike baba hier

$
0
0

Die wêreld wag al ongeduldig vir nuus oor ’n derde baba vir prins William en Kate Middleton, hertog en hertogin van Cambridge. Maar intussen het die koningshuis van Monaco ’n pienkvoet ryker geword. Prinses Caroline se jongste seun, Pierre Casiraghi, en sy vrou, Beatrice, het pas hul eersteling in die wêreld verwelkom.

Pierre is in 2015 met die Italianer getroud. Hul seuntjie is op 28 Februarie gebore. En sy naam? Stefano Ercole Carlo.

Prinses Caroline is prins Albert II se ouer suster. Hul ma is die ontslape prinses Grace Kelly.

Lees nou

5 stylvolste vroue

Wat?! Chanel stuur ’n vuurpyl af in Parys

Chrissy Teigen praat oor postnatale depressie

The post Nóg ’n koninklike baba hier appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294