Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Marion Cotillard se tweede baba hier

$
0
0

Die Oscar-wenner en Franse skoonheid Marion Cotillard het pas haar tweede kind gehad. En dié keer is dit ’n dogtertjie!

Marion se woordvoerder het die nuus aan People bevestig. Die pa is die Franse akteur en regisseur Guillaume Canet, met wie sy al sedert 2007 in ’n verhouding is. Hul eerste seun, Marcel, is in 2011 gebore.

Vroeër vanjaar het die Oscar-wenner Natalie Portman en haar Franse man, Benjamin Milliepied, ook hul tweede kind – ook ’n dogtertjie! – gehad. En hul eersteling, ’n seuntjie, is ook in 2011 gebore! Sy naam is Aleph.

Lees nou

FOTO: Elana se baba Annabelle

Hollywood-akteur Dan Stevens se SA vrou

Verklap Beyoncé se oorbelle iets?

 

The post Marion Cotillard se tweede baba hier appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294