Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Zooey Deschanel verwelkom tweede kind

$
0
0

Vanoggend het die Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld aangekondig dat sy en haar man, oud-rugbyspeler, Joe Breytenbach, ’n baba verwag – lees meer hier. Nou het die nuus gekom dat die New Girl-ster Zooey Deschanel die lewe geskenk het aan haar tweede kind.

Haar woordvoerder het die nuus aan People bevestig. Volgens dié Amerikaanse tydskrif is dit ’n seuntjie genaamd Charlie Wolf.

Zooey en haar vervaardiger-man, Jacob Pechenik, het reeds ’n dogter, Elsie.

The post Zooey Deschanel verwelkom tweede kind appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Latest Images