Die span agter die lokettreffers Pad na jou hart en Vir Altyd was onlangs in Nederland en Engeland. Ivan Botha en Donnalee Roberts het foto’s van hul avontuur op Instagram gedeel. Ons hoop dis ’n inspirasie vir hul volgende fliek (én wie weet treffer).
Hier’s Donnalee se reisfoto’s:
Hier’s Ivan se reisfoto’s:
The post Hup, Holland, Hup sê Donnalee en Ivan appeared first on SARIE.