Die Amerikaanse aktrise en Shameless-ster Emmy Rossum het gister in ’n sinagoge in New York, Amerika, getrou.
Volgens People was dit ’n intieme troue. Hollywood-bekendes soos akteurs William H. Macy en Robert Downey Jr. was deel van hul gastelys.
Emmy het in ’n pragtige Carolina Herrera-rok gedra. Sy het met die regisseur en skrywer Sam Ismail getrou. Hy is bekend vir die Amerikaanse TV-reeks Mr Robot.
The post Shameless se Emmy Rossum trou appeared first on SARIE.