In 1958 het Penny Coelen die titel van Mej. Wêreld verower. In 1974 is die blondekop Anneline Kriel as Mej. Wêreld gekroon. In 1978 is die donkerkop Margaret Gardiner bekroon as Mej. Heelal. En in 2014 is die pragtige Rolene Strauss gekroon as Mej. Wêreld. Nou gaan Demi-Leigh Nel-Peters, Mej. Suid-Afrika, in November aan Mej. Heelal deelneem. Is dit vanjaar weer Suid-Afrika se kans?
Kan jy nog hierdie oomblikke onthou?
Penny Coelen
Anneline Kriel
Margaret Gardiner
Rolene Strauss
The post Onthou jy nog toe dié skoonheid gekroon was? appeared first on SARIE.