Die Afrikaanse aktrise Angelique Gerber is swanger met ’n tweeling. Sy en haar rugbyspeler-man, Jacques Potgieter, het reeds ’n pragtige seuntjie, Jacques.
Angelique, wat 12 weke swanger is, het die goeie nuus met Rapport gedeel. Daar’s glo ’n geskiedenis van tweelinge in haar familie, het sy verder aan dié Sondagkoerant verklap.
The post Angelique Gerber verwag ’n tweeling appeared first on SARIE.