Die gewilde Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld se oudste seun, Sion, het oor die naweek sy vierde verjaardag gevier.
Sy partytjie is op dieselfde dag as die halfeindstryd tussen die Springbokke en die All Blacks gehou en daarom was die rugby-tema baie gepas.
Alhoewel die Springbokke nie gewen het nie, was die partytjie ’n groot sukses. Bobby het dié foto’s op Facebook gedeel en daarby geskryf hy kan nie glo Sion is al 4 jaar oud nie!
Posted by Bobby Van Jaarsveld on Saturday, October 24, 2015
Posted by Bobby Van Jaarsveld on Saturday, October 24, 2015
Posted by Bobby Van Jaarsveld on Saturday, October 24, 2015
Posted by Bobby Van Jaarsveld on Saturday, October 24, 2015
Bobby en sy vrou, Annatjie, het nog ’n seun, Leben (3), en sy is swanger met hul derde kind, ’n dogtertjie.
Lees ook
- Kelly Clarkson verwag ’n seuntjie
- FOTO’S: Kim Kardashian se ooievaarsparty
- Nóg ’n seun vir Michael Bublé
Skryf HIER in vir dié kompetisie
The post FOTO’S: Bobby van Jaarsveld hou Springbok-partytjie vir sy seun appeared first on SARIE.