Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

VIDEO: Gigi Hadid se Victoria’s Secret-droom word waar

$
0
0

Een van Gigi Hadid se drome is dié week bewaarheid! Die 20-jarige model het onlangs uitgevind dat sy deel gaan wees van die Victoria’s Secret-modeskou in November, berig Hello!.

“Ek kon dit nie help nie. Ek het in trane uitgebars. Enigiemand wat my ken, weet dit is nog altyd ’n droom van my! … Dit is een van die gelukkigste oomblikke van my lewe,” het sy by dié Instagram-foto geskryf.

A photo posted by Gigi Hadid (@gigihadid) on

Kyk hier na haar oudisie, en die oomblik toe sy gehoor het sy is gekies:

Volgens Daily Mail het Gigi nie verlede jaar daarin geslaag om dié werk te kry nie. Hoewel sy hard geoefen het, het sy ná die tyd erken sy was te skaam tydens die oudisie.

Bronne: Hello! en Daily Mail

Lees ook 

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting

The post VIDEO: Gigi Hadid se Victoria’s Secret-droom word waar appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer


Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Die beste tyd van my lewe


LêNet: Onbeplande oornag


Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels,...


'n Knippie sout


Mikrogolf-wortelkoek