Jaarliks vier Facebook Vriendedag op hul verjaarsdag. En vir hul 12de bestaansjaar kan jy jou eie vriend-video op jou Facebook-profiel deel.
Maak jou reg om nostalgies te voel!
In dié video verskyn foto’s van jou ‘beste’ vriende — die waarmee jy die afgelope paar jaar op Facebook die meeste gekuier het. Ja, dit sluit foto’s van daardie mislukte haarstyl-eksperiment in 2007 in!
Jou video sal só lyk:
Só maak jy jou video
Volg dié skakel en siedaar! Jy sal die video sien wat Facebook spesiaal vir jou gemaak het.
Lees nou
The post So maak jy jou vriend-video op Facebook appeared first on SARIE.