Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Kim Kardashian ontmoet dubbelganger, neem selfie

$
0
0

Sommige mense se grootste nagmerrie – nie een nie, maar twéé Kim Kardashians. Wel, soort van.

Die internet het verlede jaar gegons oor die Kanadees Kamīlla Ōsman, ’n blogger en modeontwerper, wat baie soos Kim lyk.

Nou gaan Kamīlla eersdaags in ’n episode van Keeping Up With The Kardashians verskyn. En so eie in Kim (en Kamīlla) se aard, is daar selfies van dié ontmoeting geneem.

Maak nou jou oë toe as jy nie ’n aanhanger is nie . . .


Bron: The Mirror

The post Kim Kardashian ontmoet dubbelganger, neem selfie appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294