Caitlyn Jenner gesig van H&M-sport
Caitlyn Jenner is nou die gesig van H&M, ’n Sweedse mode-kleinhandelaar, se sportreeks. Die veldtog fokus juis daarop om uniekheid te vier. Caitlyn het die afgelope week haar opgewondenheid op...
View ArticleModel Cindy Crawford en dogter pronk op Vogue Paris
Die appel val hier beslis nie ver van die boom nie! Die veteraan-model Cindy Crawford (50) en haar 14-jarige dogter, Kaia Gerber, verskyn vir die eerste keer saam op ’n voorblad. En nie sommer enige...
View ArticleSuzelle DIY kom TV toe
Ons gunsteling-selfdoenghoeroe, Suzelle, kry nou haar eie TV-program! Nes haar gewilde YouTube-reeks sal dié nuwe reeks selfdoen-wenke wys, berig Channel24 Die reeks gaan weekliks op Comedy Central...
View ArticleSorina se Miana is hier!
Eers was daar Braambossie . . . en nou is daar twee. Die Afrikaanse sangeres Sorina ‘Flooze’ Erasmus en haar man, Braam Riekert, het vandag hul dogtertjie, Miana, verwelkom. Sorina het die goeie nuus...
View ArticleMoeder Teresa word heilige
Negentien jaar ná haar dood sal Moeder Teresa uiteindelik tot ’n heilige van die Rooms-Katolieke Kerk verklaar word. Die aankondiging is Dinsdag amptelik deur pous Franciscus gemaak. Die seremonie sal...
View ArticleGhoema-benoemings: Elvis Blue kóók!
Die benoemings vir vanjaar se Ghoema-toekennings is vandag aangekondig. Sanger Elvis Blue het sewe benoemings ontvang! Hy is onder meer benoem in die kategorieë vir beste manlike kunstenaar, beste...
View ArticleNuutste nuus van The Voice – mede-mentors aangekondig
Vier van SA se grootste kunstenaars gaan by die mentors van The Voice aansluit. Dié kunstenaars help vir Karen Zoid, Bobby van Jaarsveld, Lira en Kahn Morbee om die sangers in hul spanne gereed te kry...
View ArticleFrank Sinatra jnr. sterf op toer
Die seun van die legendariese sanger en akteur Frank Sinatra is gister aan ’n hartaanval oorlede. Frank Sinatra jr. was 72 jaar oud en self ’n sanger. Hy was op toer in Florida, waar hy treffers van sy...
View ArticleSjef Jan Hendrik van der Westhuizen skitter
Michelin-ster-sjef Jan Hendrik van der Westhuizen kan in twee woorde opgesom word: gasvry en toeganklik. In ’n tyd dat Suid-Afrika inspirasie broodnodig het, is Jan Hendrik ’n blink ster wat alle...
View ArticleNóg ’n ‘Indiana Jones’ vir Harrison Ford
Hoor jy die naam Harrison Ford, dink jy onmiddellik aan die sweepklappende argeoloog Indiana Jones. Hy het reeds vier keer dié karakter vertolk. En selfs al word Harrison hóé oud, is hy lank nie klaar...
View ArticleAktrise Andrea Streso trou byna!
In 2015 was kykers ontsteld toe haar 7de Laan-karakter, Danelle, tragies gesterf het voor sy met Bernard kon trou. Maar die naweek gaan die aktrise en spraakterapeut Andrea Streso self trou. SARIE.com...
View ArticleDesiré Gardner oor Suidooster, swangerskap en Meryl Streep
In SARIE se April 2016-uitgawe vertel die aktrise Desiré Gardner eksklusief van haar swangerskap. Ná agt jaar het sy besluit om die sepie Binnelanders te groet. Nuwe huis, nuwe rol, nuwe haarkleur....
View ArticleMej. SA se 12 finaliste
12 opgewonde en beeldskone vroue gaan meeding om die huidige Mej. SA , Liesl Laurie uit die kussings te lig. En die wenner sal deel word van dié eksklusiewe klub van mooi vroue wat al as die land se...
View ArticleFOTO’S: Aktrise Andrea Streso se sprokiestroue
Op Ceres, in die hartjie van die Wes-Kaap, het die voormalige 7de Laan-aktrise Andrea Streso gister met Hoffman van Zyl getrou. Die geleentheid by Olive Rock is deur 100 gaste bygewoon, onder andere...
View ArticleKim Kardashian ontmoet dubbelganger, neem selfie
Sommige mense se grootste nagmerrie – nie een nie, maar twéé Kim Kardashians. Wel, soort van. Die internet het verlede jaar gegons oor die Kanadees Kamīlla Ōsman, ’n blogger en modeontwerper, wat baie...
View ArticleAktrise Reese Witherspoon vier 40ste met ‘celeb’-vriende
Ons kan nie glo dat Reese Witherspoon vandag haar 40ste verjaarsdag vier nie! Ons het haar leer ken as Elle Woods in Legally Blonde – 15 jaar gelede toe sy net 25 jaar oud was. Sy het reeds Saterdag...
View ArticleBritney Spears se photoshop-glips
Soos wat ons die jasse nader trek, begin die celebs in die noordelike halfrond hul jasse uittrek en gereed maak vir somer. En dit beteken natuurlik dat die bikini-foto’s ook begin kop uitsteek. Maar...
View ArticleHier’s hulle! Ons semi-finaliste vir Matriekrok van die Jaar
Jonk, mooi en met die toekoms wat roep. Die matriekklas van 2015 het ons weer eens beïndruk met hul matriekafskeidrokke. Hier is ons eerste 11 van die 44 semi-finaliste vir 2015 se Matriekrok van die...
View ArticleEKSKLUSIEF: Ontwerper Suzaan Heyns se eie trourok
Ooit gewonder hoe ’n ontwerper se eie trourok sal lyk? Die bekende Suid-Afrikaanse ontwerper Suzaan Heyns (34) is op 28 November verlede jaar getroud met die liefde van haar lewe, Willem Kitshoff (34),...
View ArticleAnthea Thompson “My briljante egskeiding” by die KKNK
Sy’s pas weer vir ’n Fleur du Cap-teatertoekenning benoem, maar openingsaand bly vir Anthea Thompson senutergend. Want dan’s dié eenkant aktrise vol in die kollig, soos nou in die eenvroustuk My...
View Article