Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

FOTO: Lewis die ysman en Lewis die verpleër

$
0
0

SARIE.com het verlede week berig dat Lewis Pugh, ysman-avonturier, ’n noodoperasie moes ondergaan nadat hy alle gevoel in sy regterbeen verloor het. 

Lewis het vir ons foto’s gestuur van sy “verpleër, Lewis die husky, en dr. Roger Melvill, die neuro-chirurg wat hom opereer het nadat ’n rugwerwel geskuif het.

cw lewis pugh2498

FOTO Michael Walker

Dié langafstand-swemmer en die VN se beskermheer van die oseane is intussen uit die hospitaal ontslaan. Hy sal nog ses weke aan die bed gekluister wees. Daarna sal dit 9-12 maande neem om heeltemal te herstel. Lewis sê die gevoel in sy regterbeen is weer terug en hy voel “hoopvol”.

FOTO Michael Walker

FOTO Michael Walker

Lees die volledige onderhou met Lewis HIER.

 

The post FOTO: Lewis die ysman en Lewis die verpleër appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294