Lag-lag en dans-dans die naweek in
’n Paar lekker lagbuie so uit die maag uit – selfs net ’n glimlag – doen wondere vir jou kop en lyf. Kom, lag saam, dis naweek! En daar’s goeie nuus – lag het verskeie fisieke voordele: • Dis soos...
View ArticleMooiweer vir Suid-Afrika
Dié naweek loop ons op sonskyn …. (Speel sommer dié liedjie in die agtergrond terwyl jy verder lees.) Soek die perfekte sonkolletjie uit. Hoewel die winterluggie by tye byt, skyn die son die naweek oor...
View ArticleMiljoene vir dié babafoto’s
Wanneer bekendes aankondig dat hulle ’n baba verwag, is die nuuskierigheid gewoonlik groot oor hoe die nuwe dingetjie gaan lyk. Maar een publikasie is só gretig dat hulle miljoene vir die foto’s van...
View ArticleFOTO: Lewis die ysman en Lewis die verpleër
SARIE.com het verlede week berig dat Lewis Pugh, ysman-avonturier, ’n noodoperasie moes ondergaan nadat hy alle gevoel in sy regterbeen verloor het. Lewis het vir ons foto’s gestuur van sy “verpleër,...
View ArticleFOTO’S: Aktrise Jana Fischer se dogtertjie
Die aktrise Jana Fischer het deesdae haar hande vol, maar vir Jana is dié nuwe rol opwindend. Haar dogtertjie, Amia Niehaus, is op 11 Mei gebore. En sy is glo ’n maklike baba. “Ek is maar vir ’n baie...
View ArticleJennifer Aniston groet vervreemde ma voor haar dood
Jy kan maar net met empatie wonder wat in Hollywood-ster Jennifer Aniston se kop aangaan ná haar ma se dood verlede Donderdag. Hartseer, selfverwyt, dalk net ’n groot leemte, ’n niks? Of dankbaarheid...
View Article7de Laan: Toe en nou
4 April 2000. Dit was ’n Dinsdagaand en om 18:30 het SA voor die TV ingeskuif vir ’n splinternuwe sepie, 7de Laan. Kykers het in die volgende halfuur kennis gemaak met ’n groep karakters wat vir ’n...
View ArticleMinki verlang na kleintjies se drukkies en sêgoed
Daar’s 10 boere wat wag op liefde, en Minki van der Westhuizen is die een wat die land se grondpaaie aandurf om hulle te help vrou soek. Dit beteken duisende kilometers se ry deur die land en lang tye...
View ArticleOp 90 doen koningin Elizabeth dit wéér
Lank voordat sy koningin geword het, het sy as 3-jarige vir die eerste keer op ’n tydskrifvoorblad verskyn. En vanjaar pronk koningin Elizabeth op 90 wéér op ’n voorblad, maar dié keer saam met haar...
View ArticleSuidooster se groot nuus!
Soos Suidooster se temalied gaan: “Suidooster waai, waai deur jou mense”, só het die kykNET-reeks die afgelope paar maande in kykers se harte gekruip. Nou gaan die karakters van die gewilde Kaapse...
View ArticleKyk wat het die Krugerwildtuin, Marilyn Monroe en Pooh-beer gemeen!
Wat het die Krugerwildtuin, Marilyn Monroe, Winnie-the-Pooh en koningin Elizabeth gemeen? Almal is vanjaar 90 jaar oud! As die Hollywood-ikoon Marilyn Monroe nog geleef het, sou sy vandag haar 90ste...
View ArticleDie 6 stories waaroor almal nou praat
As jy vandag tussen mense is, gaan julle sekerlik oor een van dié (ligter) stories gesels … 1. Swifties oral treur Nadat People die nuus gebreek het dat Taylor Swift en Calvin Harris ná 15 maande...
View ArticleKyk wie is óók mal oor Minnie Muis
Minnie Muis kan nóg ’n bekende naam byvoeg op haar lang lys aanhangers. Modeontwerper Victoria Beckham is só gaande oor hierdie Disney karakter dat sy ’n Minnie Muis-T-hemp ontwerp het. Embed from...
View ArticleJeannie D skitter met bekendes
Jeannie D het van ’n nederige begin aan die Oos-Rand van Johannesburg gevorder tot een van Suid-Afrika se mooiste en bekendste TV-aanbieders. “Ek het nooit gedink ek gaan kom waar ek vandag is nie.” -...
View ArticleSA fotograaf se dogter in Hollywood-fliek
Betsy Wilke, ’n 14-jarige leerder aan die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad, speel sowaar in dieselfde fliek as die Hollywood-akteur Matthew McConaughey. En is haar fotograaf-pa, Johan Wilke, nie...
View ArticleBekendes eet: Hannon se caprese-slaai
Die Glam Guru (kykNET) van Suid-Afrika, Hannon Bothma, se maatskappyleuse is “mooi is maklik”. Dié grimeer- en haarstilis wil vroue immers leer almal kan mooi lyk, jy moet net weet hóé. Hy deel ook...
View ArticleWie is die sexy Nyle DiMarco?
Nyle DiMarco is ’n Amerikaanse model en akteur. Hy het verlede jaar America’s Next Top Model: Guys & Girls gewen én hierdie week Dancing with the Stars gewen. En raai wat, hy’s doof! Hier is 10...
View ArticleLeandie laat mense beter voel, en nou ook gewig verloor
Binnelanders-aktrise Leandie du Randt se passie is om mense te help wanneer sy nie op stel is nie. In die verlede het sy al ’n boek geskryf waarin sy raad uitdeel en nou gaan sy ook voor die kameras...
View ArticleMinki verlang na kleintjies se drukkies
Daar’s 10 boere wat wag op liefde, en Minki van der Westhuizen is die een wat die land se grondpaaie aandurf om hulle te help vrou soek. Dit beteken duisende kilometers se ry deur die land en lang tye...
View ArticleAdele sing Spice Girls
“Spice up your life.” As dit van Adele afhang, sal sy bekend staan as die Spice Girls se gróótste aanhanger. Die Grammy-wenner het al in verskeie onderhoude erken dat dié 90’s-popgroep ’n groot impak...
View Article