Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 dinge wat jy nie van Beyoncé geweet het nie

Die celeb-biograaf J. Randy Taraborrelli se nuwe ongemagtigde boek, Becoming Beyoncé, is nou op die rak, berig Cosmopolitan. Hier is 5 dinge uit sy boek wat jy dalk nie van Beyoncé Giselle...

View Article


FOTO’S: Bekende plusgroot model gesels oor die keerpunt om 100kg te verloor

Rosie Mercado, ’n bekende plusgroot model, het 8 jaar gelede weens ’n slegte verhouding met kos byna 186 kg geweeg. Toe besluit sy om haar lewe om te keer, berig People.  A photo posted by ROSIE |...

View Article


Trevor Noah kry noodoperasie & mediareuse reageer

Die bekende plaaslike komediant Trevor Noah, wat deesdae die aanbieder van The Daily Show in die VSA is, moes gister ’n noodoperasie kry, berig The Guardian. Hy kon nie gisteraand die gewilde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gwen Stefani en Blake Shelton ís ’n paartjie

Waar ’n rokie trek, moet ’n vuurtjie brand … Skindertonge het verlede maand bespiegel dat Gwen Stefani slegs weke ná haar verbrokkelde huwelik reeds nuwe liefde gevind het. Nou is dit bevestig dat die...

View Article

‘Jenna verloor ’n mens’ se Janine het al 4 kg verloor

Twee weke gelede het ons julle aan Janine Kotze voorgestel. Sy is ’n haarkapper in Pretoria wat besluit het genoeg is genoeg en nou oefen sy gereeld met haar persoonlike afrigter, Elaine Pieterse, én...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dieet onthul: Alles wat Khloé Kardashian in een dag eet

Die realiteitster Khloé Kardashian se kurwes maak gereeld opskrifte en nou wys sy vir jou hoe! In haar nuwe boek, Strong Looks Better Naked, wat tans op die rakke is, praat sy onder andere oor haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Jay du Plessis wys gesinsfoto’s van hul seevakansie

Die Afrikaanse sanger Jay du Plessis het die mooiste foto’s van hom en sy drie seuns op die strand tydens hul gesinsvakansie op Ballito aan die KwaZulu-Natalse Noordkus op Twitter gedeel. FOTO: Twitter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PRAGFOTO: Mark Zuckerberg se vreugde ná hartseer

Die stigter en uitvoerende hoof van Facebook, Mark Zuckerberg, het ’n pragtige foto van sy vrou, Priscilla Chan, se groeiende babamagie op sy eie sosialemedia-platform gedeel, berig Huffington Post....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gigi Hadid en Joe Jonas se paadjies skei

Die model Gigi Hadid en musikant Joe Jonas het besluit om hul verhouding ná vyf maande te beëindig, berig Us Weekly.  ’n Bron na aan die voormalige paartjie vertel hul besige skedules is die oorsaak...

View Article


KYK: Emma Watson gesels met Nobelprys-wenner Malala Yousafzai

Die bekende aktrise Emma Watson (25) gesels in dié inspirerende onderhoud met die wenner van verlede jaar se Nobelprys vir Vrede, Malala Yousafzai (18), oor haar veldtog om opvoeding vir kinders te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bok Schalk Burger en Michele se nuwe haarstyle ná Wêreldbeker

Twee koppe is beter as een … Die Springbok-rugbyspeler Schalk Burger het, nes sy vrou, Michele, vandeesweek sy kenmerkende blonde hare afgesny.  Die ma van twee het gister dié foto van haar en haar man...

View Article

JA OF NEE: Stem vir Jennifer Lawrence se rok

Gisteraand was die Londense première van Hunger Games: Mockingjay Part 2. Die Oscar-bekroonde aktrise Jennifer Lawrence het op die rooi tapyt met ’n gewaagde Dior Couture-rok geskitter. View image |...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Steve Hofmeyr terug by sy eerste liefde

Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr stel vandag sy 28ste album, If You Could Read My Mind, bekend.  Met dié album keer Steve terug na sy eerste liefde, die country-genre. Dit is nie sy eerste album in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Miranda Lambert na-aap Gwen Stefani se pienk haarstyl

Is die country-sangeres Miranda Lambert se nuwe, pienk haarstyl deur haar eksman se nuwe meisie, Gwen Stefani, se kenmerkende kapsel van die 90’s geïnspireer?  View image | gettyimages.com Volgens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 vreemdste ‘celeb’-paartjies

Die publiek kan nie genoeg kry van bekendes wat op mekaar verlief raak nie. Maar sommige celeb-paartjies laat die wenkbroue lig. Mens wonder hoe op aarde het dié twee mekaar gevind.  Hier is ’n paar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rebel Wilson glad nie beïndruk met Kardashians nie

Die Pitch Perfect-aktrise Rebel Wilson maak geen geheim daarvan dat sy nie ’n aanhanger van die Kardashian-familie is nie. Sy meen hul roem is nie op harde werk of talent geskoei nie, daarom verstaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendes wat sosiale media verpes

Sosiale media is nie almal se vriend nie …  1. Dit verbaas Scarlett Johansson dat ander akteurs Twitter gebruik, maar sy is bly dat hulle dit tot hul voordeel kan gebruik. Tog verkies sy steeds om haar...

View Article


Voormalige Mej. Aarde SA Ilze Saunders is verloof!

Eers het Mej. Wêreld, Rolene Strauss, vroeër vanjaar verloof geraak en nou is die voormalige Mej. Aarde SA Ilze Saunders ook op pad kansel toe. Ilze het die nuus met dié pragtige foto op haar...

View Article

JA of NEE? Kim Kardashian se rok op die rooi tapyt

Die realiteitster Kim Kardashian het die afgelope naweek opslae gemaak toe sy hoog swanger op die rooi tapyt verskyn het in dié sexy rok … View image | gettyimages.com   Sy was by die LACMA (Los...

View Article

fliekNET: Afrikaanse fliekkanaal binnekort op die kassie

kykNET het pas aangekondig daar sal weer vanjaar tydens die somervakansie ’n fliekkanaal op TV wees.  fliekNET sal vanaf 1 Desember 2015 tot 31 Januarie 2016 op DStv-kanaal 198 te sien wees, en belowe...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live