Jamie Oliver word wéér pa!
Die Britse supersjef Jamie Oliver en sy gesin kan nou hul eie sewesrugbyspan begin. Jamie en sy vrou, Jools, het hul vyfde kind verwelkom. Hy vertel dat hy baie trots is op sy vrou, wat natuurlik...
View ArticleShannen Doherty skeer hare en veg teen kanker
Sy het haar hare afgeskeer en vreesloos ’n reeks foto’s op sosiale media geplaas. Nou hoop die aktrise Shannen Doherty (45) dat dié foto’s mense gaan bewus maak van die stryd teen borskanker....
View ArticleDie wêreld se smalste en hoogste toring
Die hoogste en smalste uitkyktoring ter wêreld is onlangs op die kusdorp Brighton in Engeland geopen. Die toring, Brighton i360, is 162 m hoog en deel van die lugredery British Airways se...
View ArticleJa, Amalia stres ook!
Amalia Uys deel haar dagboek en in dié week se inskrywing vertel sy oor die toneel wat haar veral laat stres het. Sy verklap ook meer oor die eerste ontmoeting tussen haar en haar held in Sy Klink Soos...
View ArticleSpaar só tyd: 5 resepte vir die mikrogolf!
Tyd is deesdae jou grootste bate, meen kenners, en ek stem beslis saam. Omdat daar nie altyd genoeg ure in die dag is vir groot kook nie, kan jy gerus kortpad kies met jou mikrogolfoond. Jou mikrogolf...
View ArticlePJ, Claire en Zolani oor vrouwees
Hulle is sterk, talentvol, uniek. En al drie kunstenaars het ’n merk op die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gemaak. PJ Powers, Mango Groove se Claire Johnston en Freshlyground se Zolani Mahola gesels oor...
View ArticleQuinne is by die huis
Op 10 Julie het Quinne Brown, op haar dag die vrolike kelnerin Connie van der Lecq in die sepie 7de Laan, weer na Suid-Afrika teruggetrek. Sy het in 2005 in Amerika gaan woon, is later getroud en het...
View ArticleSpringbokke hou hul lyf atleet
Ons Springbokke leef vir rugby – hulle ken die reëls, droom oor ’n drie en is nie bang vir seerkry nie. Maar hoe gemaak as hulle ’n ander sportsoort moes speel? Die Springbokke het ’n skreeusnaakse...
View ArticleNataniël: Die verhoog genees my pyne en moegheid
Vir Nataniël is die verhoog die een plek waar hy weer heel word. Dis daar waar al sy pyne en moegheid verdwyn. Die speelvak van dié verhoogmeester se nuutste produksie begin binnekort in Gauteng....
View ArticleBouwer Bosch gesels met Lesego! #SKSL
Bouwer het ’n oomblik tussen die “rev van karre” en die verfilming van Sy Klink Soos Lente gebruik om met Lesego Molotsi te gesels. Met net 50 dae oor voor die fliek landwyd in teaters begin draai,...
View ArticleMegan Fox verwelkom derde kind
Vir maande het die skindertonge geklap oor wié die pa van die Hollywood-aktrise Megan Fox se derde kind kan wees. En vanoggend is haar seun, Journey River Green, gebore. Megan het die gehoor vroeër...
View ArticleRolene Strauss is swanger!
Sy is nie net mooi en slim nie, maar binnekort gaan dié voormalige Mej. Wêreld, Rolene Strauss, vir die eerste keer ma word! Rolene het dié goeie nuus met Huisgenoot gedeel. Sy en haar man, D’Niel...
View ArticleLeandie deel haar wenke vir selfvertroue
Dit is Vrouemaand, dus is daar nóg meer rede om jou en die vroue om jou te vier! En as dit vir jou moeilik is om die mooi dinge wat ander van jou sê te glo, is dit dalk tyd om bietjie na jou...
View ArticleFOTO’S: Nadia Beukes se bruidstee
Sy is nog altyd in die wolke. Nadia Beukes, die aktrise met die mooiste glimlag, het verlede Sondag haar “bruidstee” gevier. En met die trouklokke wat later vanjaar lui, straal sy van oor tot oor....
View ArticleIs Kate se hare blond? Of is daar twee …
Die wêreld moes twee keer kyk toe die Franse fietsryer Pauline Ferrand-Prevot oor die eindstreep kom. Met haar gesigsvorm, beenstruktuur en prominente kuiltjies lyk sy op ’n haar soos die hertogin van...
View ArticleDít moet die nuwe Thuli hê!
Watter eienskappe het ’n goeie openbare beskermer nodig? Gister is in die parlement onderhoude gevoer met die 14 kandidate op die kortlys om te sien watter een die meeste geskik is om in Oktober die...
View ArticleBanting: Vicky se sjokolade-en-klapperbolletjies
As jy vir Vicky Davis in twee woorde kan opsom is dit beslis “vol energie”. Sy is een van die aanbieders op Pasella (SABC2), inhoudsvervaardiger vir Afternoon Express (geselsprogram op SABC3) en...
View ArticleKendall Jenner pronk op Vogue
Cindy Crawford, Gwyneth Paltrow, Nicole Kidman, Sarah Jessica Parker, Kirsten Dunst, Sienna Miller, Halle Berry, Kate Moss, Lady Gaga, Jennifer Lawrence, Beyoncé, Cara Delevingne en Karlie Kloss. Dis...
View ArticleHollywood-sterre se gewone eggenote(s)
In 1999 het Hugh Grant en Julia Roberts in die rolprent Notting Hill gespeel, waar ’n Hollywood-ster verlief raak op die eienaar van ’n boekwinkel. Die tweetjies trou aan die einde en bly gelukkig saam...
View ArticleChanning Tatum die nuwe Daryl Hannah
Wie kan Daryl Hannah en haar silwerblonde hare in die 1984-rolprent Splash vergeet? Beslis nie Hollywood nie! En dis hoekom hulle die treffer nog ’n keer gaan maak. Maar dié keer word Daryl se karakter...
View Article