Wat is jou slaap-persoonlikheid? Doen ons quiz en vind uit!
Dit het byna mode geword om nié genoeg te slaap nie. Maar ons het rus nodig vir ons gesondheid, ons gemoed, en ons voorkoms. Net soms is “rus” ook in ’n mooimaak-bottel … Die meeste van ons is diep in...
View ArticleNeefs bring goud en brons huis toe
Vanoggend het Wayde van Niekerk met sy spykerskoene só vinnig gehardloop dat hy sommer ook die 17-jarige wêreldrekord laat spat het toe hy sy goue medalje wen. Maar hy is nie al een in die familie wat...
View ArticleGe-bling is Elize Cawood reg vir die lente
The Beatles, Elvis Presley, Cliff Richards, Bob Dylan en Pat Boone. Dié musikante was die klankbaan van die aktrise Elize Cawood se jeug. “Dit was die jare van The Beatles. Ons het die plate so onder...
View ArticleKoos Kombuis op randjie van uitbrand voor CD
Koos Kombuis was op die randjie van uitbrand voor hy besluit het om te begin werk aan sy nuwe album, Langpad na Lekkersing, met die rooivellie-man, David Kramer, as muse ... Koos is die rapper Snotkop...
View Article10 goed wat jy van Amy Schumer moet weet
Amy Schumer, die blondekop met die skerp sin vir humor, is besig om die wêreld te verower. Komediant, skrywer en aktrise. Amy se talente ken geen perke. En sy was selfs al twee keer op die voorblad van...
View ArticleAmalia se twee leading men + kom fliek saam!
Vurig, uitgesproke, doelgerig. In die nuwe Afrikaanse fliek Sy Klink Soos Lente weet die “beeldskone ouditeur” Linda wat sy wil hê uit die lewe. En haar nuwe kêrel gaan voluit om haar hart te wen. In...
View ArticleKom fliek saam: Sy Klink Soos Lente!
Kyk die fliek waaroor almal praat, Sy Klink Soos Lente, nog voor hy op die groot skerm verskyn. Ons hou ’n eksklusiewe première in samewerking met King Price net vir jou – kom skuur skouers met die...
View ArticleAmalia kuier in JHB se China Town
Amalia Uys deel haar dagboek en in dié week se inskrywing vertel sy oor die toneel wat in China Town verfilm is. Jy lees reg, daar is ’n China Town in Johannesburg! Sy verklap ook meer oor Linda en...
View ArticleDie wêreld se oë is op Caster!
Dit is nie net Suid-Afrikaners wat die ene afwagting is om vandag die 800 m-atleet Caster Semenya se resies te sien nie – die hele wêreld kyk saam! Caster sal in die tweede ronde van die uitdunne om...
View ArticleBeliebers woedend: Justin groet Instagram
Die Kanadese sanger Justin Bieber het net 75 mense op Instagram gevolg, maar sy eie profiel het die sesde meeste volgelinge op dié platform gehad. ’n Hele 77,9 miljoen van hulle! Nou het hy Instagram...
View ArticleBeethoven en Coenie de Villiers het dít gemeen
Coenie de Villiers, Beethoven, Mathys Roets en Andrea Bocelli. Wat het hulle gemeen? Almal musici wat nie toelaat dat een of ander siekte of “gebrek” hulle onderkry nie. Die sanger en liedjieskrywer...
View ArticleCelebs se vreemde fobies
Gedink jou vrees vir hoogtes of die donker is ongegrond? Los dit vir Hollywood-sterre om hul vreemde fobies te deel. Kendall Jenner het nou net ’n groot mode-hoogtepunt bereik met haar Vogue...
View ArticleOns loer in by Desiré Gardner
Dis ’n prentjie wat nie heeltemal pas by die rebelse Carmen in die kykNET-sepie Suidooster nie. Maar vir Desiré Gardner, haar alter ego? Perfek. Robin, haar poplap in pienk in haar arms, en die...
View ArticleKaaskoek, sonder om te bak – met net 7 bestanddele
Ek het grootgeword met die yskastert en tot vandag toe het ek ’n sagte plek in my hart vir dié smelt-in-die-mond-lekkerte. Hier is ’n kannie-flop-resep vir jou. Gee dié koek se kors ekstra geur met...
View ArticleSó het Blake Lively haar bikini-lyf teruggekry!
Die druk op ma’s om ná swangerskap terug te bons na hul oorspronklike figuur is oorweldigend. Maar as dit jou werk is om goed te lyk, soos in die geval van aktrise Blake Lively, moet jy slim planne...
View ArticleWie is Henri Schoeman?
Baie Suid-Afrikaners het moontlik die eerste keer Henri Schoeman se naam gehoor nadat hy ’n brons medalje gekry het vir driekamp by die Olimpiese Spele in Rio. En nee, hy is nie die swemmer Roland...
View ArticleMadonna gaan Kubaans
As daar een mens is wat weet hoe om ’n behoorlike partytjie te hou is dit Madonna. En vir haar 58ste verjaardag het dié sanger vir 3 dae in Kuba gaan feesvier, omring deur haar familie en vriende,...
View ArticleAshley Judd gaan ’n PhD aanpak
Sy is nie net beeldskoon nie, sy is slim ook! Die Hollywood-aktrise Ashley Judd het onlangs op sosiale media aangekondig dat sy ’n PhD by die Universiteit van Kalifornië gaan voltooi. En in niks anders...
View ArticleOud-breier Heyneke Meyer hou sy lyf akteur
Sallas de Jager, regisseur van die fliek Jonathan: Die movie, kan nie uitgepraat raak oor hoe nederig en menslik die voormaligeSpringbok-breier Heyneke Meyer, wat ook in dié fliek speel, is nie. “Dit...
View ArticleKanye West: 8 feite
Hy is die man wat die selfie-koningin Kim Kardashian se hart gesteel het. Die persoon wat al lelik met Taylor Swift baklei het. En die een wat hoop om in 2020 die president van Amerika te word. Kanye...
View Article