Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lizz se vriendin se ‘wonderkos’

Aktrise Lizz Meiring se mooi bene is moontlik te danke aan lekker eet – veral die kos van pêls, soos haar vriendin se melkkos – baie hoë hakke (veral rooies!), wavragte vol joie de vivre en baie werk …...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amor gesels oor 7de Laan

“Hier staan ek weer”. Dít is die titel van Amor Vittone se enkelsnit wat in Oktober op iTunes bekend gestel gaan word. Heel gepas, sou mense dink, want Amor staan op, sy gaan aan. Met elke terugslag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kitty Spencer trek na prinses Diana

Op ’n paar foto’s is daar trekke na die ontslape prinses Diana. Miskien is dit die oë. Maar Kitty Spencer, oudste dogter van Diana se broer, Charles Spencer, is nes enige ander 25-jarige. En die...

View Article

Dié panda-video sal jou jou hart laat smelt!

Kyk net hoe oulik is dit! Kanada se eerste minister, Justin Trudeau, speel met die eerste tweeling van reuse-pandabere wat in dié land gebore is! Die twee is reeds verlede jaar in Oktober gebore, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karlien van Jaarsveld verloof

Die gewilde sangeres Karlien van Jaarsveld het vandag op Instagram aangekondig dat sy en die oud-rugbyspeler Joe Breytenbach verloof is. Karlien was die afgelope week op vakansie en het vroeër op...

View Article


Só lyk Karlien van Jaarsveld se verloofring

Karlien het ons oor die naweek verras toe sy op sosiale media aangekondig het dat sy en die oud-rugbyspeler Joe Breytenbach verloof is. Nou het sy ook vir al haar aanhangers haar ring gewys! Almal wat...

View Article

Wie het met die Emmys weggestap?

Die grootste aand van TV het pas klaargemaak en ons is opgewonde oor ons gunsteling-programme wat met die Emmy-beeldjie weggestap het.  Die aand was vol opwinding. Nie net het die rooitapyt-modes die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Roosparfuums is nou gróót

Vind jy die geur van rose onweerstaanbaar?  Jy kan verwag om vanjaar ’n paar nuwe roosparfuums te sien. Dis op die oomblik ’n groot gunsteling in die parfuumwêreld én ook in ons skoonheidskas. Daarom...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sound of Music se Liesl oorlede

Wie kan hierdie toneel vergeet? Twee jong verliefdes, een is 16 en die ander 17. En terwyl hulle in die tuinhuisie dans, sing sy: “I am 16 going on 17.” Maar die die aktrise wat Liesl von Trapp in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VIDEO: Nadia en David in Rome

Pasgetroud – ’n week en twee dae om presies te wees – en Mnr. en Mev. De Villiers geniet hul wittebrood gate uit! Nadia Beukes en haar man, David de Villiers, is op die oomblik in Rome, Italië. Hulle...

View Article

Rocker-pa’s en hul aktrise-dogters

In Hollywood volg akteurs se kinders dikwels in hul spore. Maar wanneer dit by musikante kom, veral die rocker-pa’s, is hul dogters eerder voor die kamera as die mikrofoon. Hier’s ’n paar rocker-pa’s...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kanye is op Instagram! Uhm … en dis sy eerste foto?

Ja, daar is nog mense en bekendes wat nie op Instagram is nie. Kan jy glo? Dié week verwelkom ons Kanye West op Instagram! Kanye het op Twitter gesê dié “nuwe” platform is vir sy kuns … Terwyl Selena...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kyk Amalia se mooi kamer – en sjoe, daai béd!

Amalia Uys deel haar dagboek en in dié week se inskrywing gee sy byna-byna te veel weg oor een van die belangrikste tonele! En sy vertel waar jy grimering doen as julle in ’n huis skiet waar daar mense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nataniël oor ontslape Mandoza

Teenpole in die wêreld van kuns en kultuur: Mandoza en Nataniël. Met die eerste oogopslag is die een ding wat hulle gemeen gehad het, hul kaalkoppe. Maar vir ’n paar jaar het dié twee saam advertensies...

View Article

Ster-Kinekor se ladies’ night: Gaan fliek vóór die res van die land!

Jy het nog nie ’n romcom soos hierdie gesien nie. Dít is die gevoel onder almal wat al Sy Klink Soos Lente gesien het. Jy en jou vriende en vriendinne het nou die kans om hierdie nuwe Afrikaanse fliek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

7de Laan se Zac wil reis, weer toneelspeel

Eersdags verskyn Quinne Brown (Connie van der Lecq) op die SABC 2-sepie 7de Laan. En ons kan nie help om terug te dink aan die ander karakters soos Zac en Wilmien nie – die tyd op Griekeland en hul...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dié bekende akteur is die aantreklikste

In Hollywood word bekendes gereeld uitgesonder vir hul skoonheid. As dit nie Jennifer Aniston is wat People se mooiste vrou vir 2016 is nie, is dit Kendall Jenner wat op vyf verskillende...

View Article


Dié twee hoogs betaalde aktrises se inkomste verskil net met $3 miljoen!

Baie rolprent-aktrises skakel oor na rolle in TV-reekse en ons kan sien hoekom! Vir die vyfde agtereenvolgende jaar is die Modern Family-aktrise Sofia Vergara aangewys as die hoogs betaalde aktrise in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sophia Loren is 82

’n Hollywood-ikoon is vandag 82 – Sofia Villani Scicolone oftewel Sophia Loren. Op 82 is dié Italiaanse aktrise steeds ’n reuse-inspirasie vir die mode- en skoonheidshuis Dolce & Gabbana. Hulle het...

View Article

Brangelina skei ná twee jaar

Brangelina, oftewel Brangie, se huwelik is op die rotse! Ná 2 jaar van getroud wees het die Oscar-wenner Angelina Jolie besluit om van Brad Pitt te skei. Die paartjie het in 2014 ná 10 jaar saam...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live