Brümilda en Helen Mirren skitter in bikini’s!
Ons sê dit, ons glo dit, ons leef dit uit: Ouderdom is nét ’n getal. Of jy nou 20 of 80 is, niks en niemand mag jou selfvertroue inperk nie. Die afgelope paar weke het die 59-jarige aktrise Brümilda...
View ArticleChristia in swart by Oscars
Om te dink aan ’n moontlike Oscar-benoeming (in die kategorie beste buitelandse rolprent) is byna ongehoord – maar Christia Visser, wat die hoofrol vertolk in die bekroonde rolprent Tess, sê dit kán...
View ArticleKyk hoe lyk Jamie Oliver se baba!
Ander ouers is dalk spyt oor hul kinders se name – lees meer hier. Maar die Britse supersjef Jamie Olivier se kroos het kleurryke name en hy is trots daarop. Poppy Honey Rosie (14), Daisy Boo Pamela...
View ArticleNadia en David op pad na Venesië
Pasgetroud en op pad na Venesië! Die aktrise en TV-aanbieder Nadia Beukes het die afgelope naweek met projekbestuurder David de Villiers getrou. En nou is die paartjie op pad na dié Italiaanse...
View ArticlePrinses Charlotte se eerste toer
Die hertog en hertogin van Cambridge, prins William en Kate Middleton, gaan vanaf 24 September Kanada toe op ’n amptelike toer van 8 dae. En hierdie ampsbesoek is veral ekstra spesiaal, want dit sal...
View ArticleVerlief, verloof, dié bekendes gaan trou
Die vraag is gevra, die ring is aan die vinger, nou sien ons uit na troue hou … In die lente is dit gewoonlik nie net die bloeisels wat blom nie, maar ook die liefde. Vra maar vir die aktrise Erica...
View Article50 Shades-skrywer deel nuwe blaaie
Of jy dit nou as goeie letterkunde of net as ’n stomerige seksstorie beskou, die skrywer EL James is nog lank nie klaar met haar karakters Christian Grey en Anastasia Steele van die 50 Shades of...
View ArticleMeryl terug by TV
Vir ’n geruime tyd sien ons al hoe meer dat groot name van Hollywood, die A-lys-akteurs, in TV-reekse speel. Onlangs het Meryl Streep aangekondig dat sy wéér na TV gaan terugkeer. In 2003 het sy in die...
View ArticleDis die wêreld se perfekte en mooiste gesig!
Party mense begeer Angelina Jolie se lippe en ander smag na die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, se kuiltjies. In die wêreld van plastiese chirurgie kry dokters dikwels die vreemdste versoeke...
View ArticleHoe maak Leandie & Amalia reg vir vanaand?
Vanaand is Sy Klink Soos Lente se première! En van die sterre sal vir die eerste keer dié romantiese komedie sien. Het jy al gewonder hoe bekendes regmaak vir so ’n geleentheid? En waarmee begin hulle,...
View ArticleBekendes deel mooi bababoep-foto’s!
Só mooi en só swanger! ’n Paar SA bekendes het hierdie week die mooiste foto’s van hul groeiende bababoepe op sosiale media gedeel. Die aktrise Rolanda Marais is 29 weke swanger met haar en haar...
View ArticleJackie O op die silwerdoek
Dis 55 jaar sedert die ontslape Jacqueline Kennedy, oftewel Jackie Onassis, in die Withuis gewoon het. Maar ná al die jare bly sy steeds ’n fassinerende figuur. Sy’s meer as 26 keer op die silwerdoek...
View ArticleJackie Burger? Styladvies? Kry dit hier
Die stylghoeroes vertel ’n paar seisoene reeds dat ons patrone moet meng en pas en selfs botsende patrone moet kombineer, maar dit is soms makliker gesê as gedaan. Daarom het ons vir Jackie Burger...
View ArticleMartha Stewart en Snoop Dogg slaap saam!
Wie sou nou ooit kon raai dat dié twee saam in die bed sal spring? Amerika se tuisteskepper-kosghoeroe en die wilde rapper. Toegegee, sy was al ’n paar maande in die tronk en hy het al menige maal met...
View ArticleKaty Perry kon nie ophou huil nie
Die Amerikaanse sanger Katy Perry kon nie haar trane keer nie toe sy onlangs op The Ellen Show verskyn. Sy het een van die slagoffers van die Orlando-skietery ontmoet. Op 12 Junie was Tony Marrero een...
View ArticleFOTO’S: Neels van Jaarsveld se baba!
Eish! Neels van Jaarsveld is pa en die mooiste “baba” het op 6 Junie 2016 by hom en sy verloofde, Jeanne Flynn, aangeland. “Caesar is ’n bondeltjie geluk, ’n aanwins in ons lewe, ’n ongelooflike...
View ArticleJana se Erfsondes kry nuwe seisoen!
Met vyf suksesvolle seisoene en altesame 65 episodes, kan Erfsondes gesien word as een van die suksesvolste Afrikaanse TV-reekse van die afgelope dekade. Die hoofrolspeler, Jana Strydom, het sterstatus...
View ArticleOns Voorbladgesigte vanaand op Bravo!
Op SARIE se Oktober 2016-uitgawe verskyn daar twee gesigte, elk op haar eie voorblad! Een kom van Pretoria en die ander van Kraaifontein. Ons Voorbladgesig-wenners – elk met haar eie besonderse storie....
View ArticleOud-model Teresa de Klerk praat oor haar moeilike jaar
Teresa de Klerk was die goue meisie met klaarblyklik alles: skoonheid, ’n suksesvolle modelloopbaan en ’n man wat haar koester. Verlede jaar, ná ’n stryd met breinkanker, is hy oorlede. Weke daarna óók...
View ArticleErnst kry sy goud!
Hy is gebore sonder bene, maar die Paralimpiese atleet Ernst van Dyk laat hom nie van stryk bring nie – vanjaar het hy vir goud gejaag by sy sewende Paralimpiese Spele en het geseëvier. Gister het...
View Article