Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

KYK DIT NOU: Vir Altyd-lusmaker

Uiteindelik kan ons vir julle ’n lusmaker van Vir Altyd wys! Die rolprent gaan oor Nina (Donnalee Roberts) en Hugo (Ivan Botha) wat as kinders beste maats was en ná baie jare weer ontmoet wanneer Hugo,...

View Article


Morné Morkel en Roz Kelly se eersteling gebore

Die Protea-bouler Morné Morkel en sy Australiese vrou, Roz Kelly, het verlede Donderdag hul eersteling verwelkom.  Roz, ’n blogger en voormalige nuusleser, het die babanuus op ’n oulike manier met haar...

View Article


Leon Schuster gaan weer trou

Die komediant Leon Schuster het aan Netwerk 24 vertel hy beplan om sy vriendin, Amanda Coetzee, oor twee maande te vra om te trou. Hy wil graag die groot vraag op haar verjaardag, 12 November, vra....

View Article

GERUG: Beyoncé en Jay Z se $1 miljard-egskeiding

Selfs nie $1 miljard (R13.8 miljard) is genoeg om geluk te koop nie! Volgens Hollywood Life doen gerugte die rondte dat een van Hollywood se rykste glanspare, Beyoncé en Jay Z, se paadjies binnekort...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Dis ek, Anna-ster Charlenè Brouwer se sprokiestroue

Die pragtige Charlenè Brouwer met haar blonde, kortgeknipte hare laat jou twee keer kyk. Geen wonder nie, want sy is op pad om ′n blink ster in die Afrikaanse filmbedryf te word.  FOTO: Andstory...

View Article


Só het Kaley Cuoco-Sweeting haar vietse lyfie gekry

The Big Bang Theory-aktrise Kaley Cuoco-Sweeting moes heelwat aan haar leefwyse verander om haar vietse lyfie te bekom. Sy pronk met haar gesonder, gespierde lyf op die nuutste voorblad van Shape. Die...

View Article

VIDEO: Dís hoekom jy nie met ’n selfiestok bestuur nie

’n Stuurwiel en ’n selfiestok moenie op dieselfde tyd gebruik word nie. Nie oortuig nie? Dié 8 sekonde lange video, wat al meer as 100 000 keer gekyk is, wys jou hoekom: Lees ook Dié VIDEO sal jou laat...

View Article

Elizma Theron is weer swanger!

Die Afrikaanse sangeres Elizma Theron het pas op haar Facebook-blad aangekondig dat sy haar tweede baba verwag. In die oulike aankondiging hou haar eersteling, Eli-zé, ’n bordjie vas waarop staan dat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO: Sienna Miller is nou ’n rooikop

Die aktrise Sienna Miller het haar blonde hare rooi gekleur, berig Entertainment Tonight. Sy het haar nuwe haarkleur by die bekendstelling van haar suster, Savannah Miller, se nuwe modereeks, Nine, vir...

View Article


Antonio Banderas hou sy lyf mode-ontwerper

Van Assassins tot The Mask of Zorro, ons het al oor die jare vir die akteur Antonio Banderas in ’n paar interessante kostuums gesien, en nou is hy een van die dae self ’n modeontwerper, berig Hello!...

View Article

PRAGFOTO’S van Justin Timberlake se seun PLUS dít was sy eerste woord

Sanger en akteur Justin Timberlake het al voorheen gesê vaderskap is die wonderlikste ding wat al ooit met hom gebeur het. Hy was ook natuurlik baie in sy skik toe klein Silas se eerste woord “dada”...

View Article

Nuwe liefde vir Gwen Stefani?

Slegs etlike weke ná Gwen Stefani aangekondig het dat sy gaan skei, is daar reeds gerugte dat sy en haar mede-aanbieder op The Voice, die sanger Blake Shelton, ’n paartjie is, berig Hello!. Gwen en...

View Article

Pink gee nie om, om ‘vet en gelukkig’ te wees nie

Sangeres Pink is ’n selferkende kosliefhebber, wat graag goeie kaas en wyn geniet. Food & Wine berig dat dit haar min sou pla om “vet en gelukkig” te wees.  Die 36-jarige ma, wat seker maak dat sy...

View Article


Patrick ‘McDreamy’ Dempsey gaan in Bridget Jones-fliek speel

Die Hollywood-hunk Patrick Dempsey sal in die derde Bridget Jones-fliek te sien wees, berig Coming Soon.  Renée Zellweger en Colin Firth sal weer die hoofrolle as Bridget en haar aan-en-af- kêrel, Mark...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Penélope Cruz knip haar hare kórt

Hollywood-aktrise Penélope Cruz is op die voorblad van die Spaanse Vogue se September-uitgawe met ’n kortgeknipte pixie-haarstyl. Die 41-jarige skoonheid het haar kenmerkende lang, donker hare verruil...

View Article


Jennifer Lawrence google soms haarself

Die Oscar-bekroonde aktrise Jennifer Lawrence was verlede jaar een van die mees gesoekte bekendes op Google. Hello! berig sy het ook al haar eie naam in dié soekenjin ingetik om te sien wat die publiek...

View Article

FOTO’S: Mandi Baard wys haar gesin

Die aktrise en TV-aanbieder Mandi Baard se pragtige gesin het vandeesmaand ’n lid ryker geword. Mandi en haar man, Schalk, se dogtertjie, Sumé, is byna 2 weke oud en hulle het reeds dié familiefoto’s...

View Article


Vir Altyd: Ontmoet die karakters

Verlede week het ons vir julle ’n lusmaker gewys van Donnalee Roberts en Ivan Botha se nuutste fliek, Vir Altyd, en nou is dit tyd om die karakters te ontmoet.  Eerste aan die beurt is Caylem Else en...

View Article

Koningin Elizabeth skryf brief aan 6-jarige meisie

Melissa Poll, ’n 6-jarige meisie van Engeland, het vir koningin Elizabeth na haar verjaardagpartytjie genooi. Sy het ’n uitnodiging na Buckingham-paleis gestuur en kry sowaar ’n antwoord van die...

View Article

FOTO: Gwen Stefani se nuwe haarstyl

By die sangeres Gwen Stefani is verandering die enigste bestendigheid. Die afgelope paar weke het sy aangekondig dat sy gaan skei, sy het glo ’n nuwe liefde gevind en nou spog sy boonop met ’n nuwe...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live