Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

P!nk vir dogtertjie: “My kind jy is beeldskoon!”

Geen ouer wil die volgende woorde uit hul kind se mond hoor nie: “Mamma, ek is lelik.” Maar dis ongelukkig wat die Grammy-wenner P!nk se 6-jarige dogtertjie, Willow Sage, vir haar gesê het. “Mamma, ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prins Harry en Meghan: Is daar ’n verloofring?

Dis nege maande sedert die aantreklike prins Harry sy hart op die pragtige Meghan Markle verloor het. ’n Moderne sprokiesverhaal: Sy is ’n aktrise uit Kanada, hy ’n Britse prins wat in die...

View Article


Veels geluk Nataniël! Hier’s sy roerende toespraak en grootste les

Hoe kaal en vaal sou die lewe wees sonder ons gunsteling-kaalkop Nataniël? Hy vier vandag sy verjaarsdag en vanjaar vier hy 30 jaar as solo-kunstenaar in die bedryf.  Nataniël is een van Suid-Afrika se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Juanita du Plessis se goeie nuus!

Die appel val nie ver van die boom af nie. Franja du Plessis is net so beeldskoon soos haar geliefde sangeres-ma, Juanita du Plessis. En boonop is sy net so talentvol!  Juanita kan beslis trots wees op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse sanger draai by dood om

Drie jaar gelede het hy by die dood omgedraai. Sanger en liedjieskrywer Appel se gewilde nuwe album vertel dié storie. Dis terselfdertyd ’n ode aan sy vrou wat nooit sy sy verlaat het nie. “As dit nie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wie is Lea Vivier?

Sy kan dit steeds nie glo nie. “Ek is eintlik oorweldig. Ek het dit geensins verwag nie!” Die pragtige Lea Vivier, ’n Kaapse boorling, is Saterdag as beste aktrise bekroon by kykNET se sewende...

View Article

Koninklike baba is hier!

Hy is die wêreld se tweede mooiste prins, het ’n Crown Clinic-peiling verlede jaar bevind. Nou het die pragtige donkerkop prins Carl Philip van Swede en sy vrou, prinses Sofia, hul tweede baba...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

EKSKLUSIEF: Caroline-Grace se musiekvideo

Sy het 13 jaar gewag om haar droom waar te maak: Om musiek te maak en uit die hart te sing. “Ek het naderhand gedink dit gaan dalk nooit gebeur nie, maar ek kon net nie opgee nie.” Vandag deel The...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SARIE Voorbladgesig: #AgterDieSkerms by episode 4!

In episode vier van SARIE Voorbladgesig ontmoet kykers die vorige wenners van die wedstryd. Die vroue vertel van hul lewe ná hul SARIE-voorblad en gee raad aan die Top-10.  Jy sal die gesigte onthou....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dís hoekom prins George altyd kortbroeke dra

Al ooit gewonder hoekom jy prins George altyd in ’n kortbroek sien? Al lyk dit hóé koud buite, sal die vierjarige prinsie se kaal bene wys. Wel, daar is ’n interessante antwoord. Dit het alles te doen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kyk net Jay du Plessis se pragtige gesin!

Om vier seuns groot te maak is geen grap nie – dis harde werk! Gelukkig lyk dit of die Afrikaanse sanger, Jay du Plessis, darem kaptein is van sy klein rugbyspan.  Jay en sy beeldskone vrou, Mia, is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VIDEO: Kyk vir Romy-Lee!

Sy is te skattig! Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr en sy vrou, Janine, se babadogtertjie, Romy-lee, raak by die dag ouliker. En ons kan sien ma en pa is versot op haar. Steve het onlangs hierdie...

View Article

Serena Williams verwelkom eersteling

Sy het al 23 Grand Slam-titels gewen en nou het Serena Williams vir die eerste keer ma geword. Die nr. 1-speler op vrouetennis se afrigter, Patrick Mouratoglou, het die goeie nuus op Twitter gedeel....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba no. 3 vir Kate Middleton!

Oor ’n paar maande word prins George en prinses Charlotte ’n boetie of sussie ryker. Ja, die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, is swanger met haar en prins William se derde kind. FOTO Instagram /...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Prinses Charlene se tweeling

Vanoggend het Kensingtonpaleis aangekondig die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, verwag haar derde kind, lees meer hier. Nou word daar foto’s vanuit Monaco gedeel! Hoe skattig lyk prinses...

View Article


Taylor Swift doen dit weer!

Op 27 Augustus is die Amerikaanse sangeres Taylor Swift se musiekvideo vir haar nuwe enkelsnit “Look What You Made Me Do” vrygestel. Sedertdien is dit al meer as 186 miljoen keer op YouTube gekyk. Nou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Michael Schumacher se seun bring hulde aan hom

Die 18-jarige Mick Schumacher het die naweek in sy pa se 1994 Benetton om die Belgiese Formule Een-renbaan gery, 25 jaar ná Michael se eerste sege as renjaer in dieselfde motor en op dieselfde baan....

View Article


Dié Hollywood-bekendes het blou bloed

Ons almal droom daarvan om blou bloed te hê. Maar dié Hollywood-bekendes het sowaar bande met die Britse koninklikes! Kyk wie deel dieselfde voorvaders. Johnny Depp en koningin Elizabeth II Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendes se kleintyd-foto’s … Raai wie’s wie!

’n Toekomstige popster, beroemde aktrise, skoonheidskoningin en Olimpiese medaljewenner … Hierdie kinders is vandag van die bekendste mense in Suid-Afrika! Kyk of jy jou gunsteling-sterre kan herken....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Partytjietyd! Bekendes wys hoe

Die Kanadese sanger Michael Bublé se oudste seun, Noah, het onlangs vier geword. En soos net Hollywood-ouers kán het Michael en sy vrou, Luisana Lopilato, vir hom ’n baie spesiale partytjie gehou. Die...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live