Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Haai oe, Anna Davel is nou die Feëkoningin!

Haai oe, Blommie! Die pantomime Liewe Heksie: Flower Power het ’n nuwe Feëkoningin en dis die sanger Anna Davel.  Anna het het die rol van die Feëkoningin oorgeneem by die sopraan Zanne Stapelberg,...

View Article


Simoné Nortmann van TV tot radio

Ons het die aktrise Simoné Nortmann as die skooldogter Nadia Croukamp in 7de Laan ontmoet. In 2015 het die pragtige blondekop besluit om die Laan te groet, maar sy sit allesbehalwe stil en het het nou...

View Article


Emma Watson verjaar PLUS ons gunsteling-uitrustings

Die Britse aktrise en VN-ambassadeur Emma Watson is vandag 26 jaar oud! Emma, vir wie ons in die Harry Potter-flieks leer ken het, is deesdae ’n volwasse vrou wat opstaan vir kwessies wat haar na aan...

View Article

Prins William en Catherine besoek Taj Mahal

Dis dié oomblik waarvoor die wêreld weke al gewag het. ’n Foto van die hertog en hertogin, prins William en Catherine, voor die Taj Mahal, die plek waar die ikoniese foto van ’n eensame prinses Diana,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chrissy Teigen en John Legend se pienkvoet is hier

Die model Chrissy Teigen en Grammy-wenner John Legend het Sondag hul pienkvoet verwelkom. Die Hollywood-paartjie het die goeie nuus op sosiale media gedeel.  En hulle het besluit om hul dogtertjie Luna...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nadia Beukes se verlowingsfoto’s

In Januarie het die aktrise en voormalige Boer soek ’n vrou-aanbieder, Nadia Beukes, in die Franse Alpe verloof geraak aan Dave de Villiers, ’n eiendomsontwikkelaar van Pretoria. “Ek sit in die wolke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Celebs en hul spesies

Glanssterre is nie net altyd die inspirasie vir klerereekse, juwele of parfuums nie. Dikwels word eienaardige spesies ook na hulle genoem. Hier is van die celebs wie se naam ook in die dierewêreld...

View Article

Die één rol waaroor Meryl Streep spyt is

Sy is al 19 keer vir ’n Oscar benoem en het 3 keer dié goue beeldjie gewen. Maar vir die aktrise Meryl Streep is daar een rol waaroor sy spyt is. En as sy kon, sou sy dié rol anders aangepak het. Meryl...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons is nou lus vir Gwyneth Paltrow se avo-toast!

Daar is darem net iets aan avokado op ’n roosterbroodjie! En die Oscar-wenner en gesondheidsfanatikus Gwyneth Paltrow weet dit maar alte goed. Haar nuutste en vierde kookboek, It’s All Easy, het ons...

View Article


Adele kom Suid Afrika toe?

Die afgelope ruk is daar gerugte dat die Grammy-wenner Adele met haar wêreldtoer ook ’n draai in Suid-Afrika kom maak.  Konserte vir haar wêreldtoer is almal uitverkoop. En toe Adele op 27 Februarie in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Atleet Caster Semenya fokus nou op 800 m

Caster Semenya is terug! Saterdag op Stellenbosch het die voormalige wêreldkampioen by die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap die 400 m, 800 m én 1 500 m gewen. Semenya het eers die 400 in 50,76...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Haai oe, Anna Davel is nou die Feëkoningin!

Haai oe, Blommie! Die pantomime Liewe Heksie: Flower Power het ’n nuwe Feëkoningin en dis die sanger Anna Davel.  Anna het die rol van die Feëkoningin oorgeneem by die sopraan Zanne Stapelberg, terwyl...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koninklike posseëls – kyk net vir prins George!

Môre is koningin Elizabeth II se 90ste verjaarsdag. Ses posseëls is spesiaal vir dié geleentheid gemaak, en op een van die seëls pryk sy saam met wyle oud-president Nelson Mandela! Maar die koninklike...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: William Kentridge verf Rome

Teen die muur van Rome se Tiber-rivier pryk die werke van Suid-Afrika se internasionaal bekroonde kunstenaar William Kentridge. Die amptelike opening is eers môre, maar vir ’n geruime tyd het hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jennifer Aniston is People se mooiste vrou vir 2016

Die Amerikaanse tydskrif People het Jennifer Aniston aangewys as die wêreld se mooiste vrou vir 2016. Volgens Jennifer is dié titel heel onverwags en het sy dit glad nie verwag nie. “Ek het net gedink:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sout-wet – sperdatum op ons!

Jou sout werd wees. Iets met ’n korreltjie sout neem. ’n Sak sout saam opeet. Só vang taal die wonder van sout vas. Biltong sonder sout? Slaptjips? Ondenkbaar. Maar stadig met die soutpot, waarsku...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koppie tee vir elke kwaal

Soms het jy net ’n koppie tee nodig om jou dag op te kikker. En om tee te drink maak jou nie net rustiger nie, dit kan ook help om algemene kwale te verlig! Kamille en gemmer, peperment en salie. Voor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liefdesbrief van koningin Elizabeth R24 000 werd

Vandag vier koningin Elizabeth II haar 90ste verjaardag. Oor die jare het sy politieke leiers sien kom en gaan, maar een mens het konstant in haar lewe gebly: prins Philip. En later vanjaar sal die...

View Article

6 Grace Kelly-troufoto’s ontdek!

Grace Kelly, die Oscar-wenner en styl-ikoon, se sprokiestroue met wyle prins Rainier III van Monaco het dié week aandag getrek. Sestig jaar gelede, op 18 April 1956, het Grace en Rainier getrou. En nóú...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koningin Elizabeth – 20 goed wat jy moet weet

Vandag is koningin Elizabeth II se 90ste verjaardag. En die slagspreuk “lank lewe die koningin” is nou heel gepas. Ná al die jare kan jy haar steeds deur ’n ring trek, wat voorkoms én optrede betref....

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live