Een van dié 3 nuwe Bond + ons kies SA se James Bond!
Sedert die vrystelling van Daniel Craig se laaste Bond-fliek, Spectre, het mense bespiegel oor wie sy opvolger kan wees. Nou lyk dit asof dit tussen dié drie akteurs gaan wees. Die Britse media berig...
View ArticleSharon en Ozzy Osbourne weer saam
Dié paartjie het vroeër vanjaar aangekondig dat hulle gaan skei, maar volgens hul dogter Kelly is haar ouers weer saam. Kelly sê ook haar verhouding met haar pa is nog goed. “Dit beteken nie dat ek...
View Article5 foto’s van prins Harry se vaderlike instink
Ons is mal oor die 31-jarige rooikopprins. En prins Harry het die naweek dieper in ons hart gekruip toe hy met sy niggie Zara se jongste gespeel het. Die foto wys hoe prins Harry Zara Phillips en Mike...
View ArticleKyk hoe lyk Bindi Irwin nou!
Bindi, die dogter van wyle Steve “The Crocodile Hunter” Irwin het met een selfie ons weer herinner dat tyd nie stilstaan nie … As ons aan Bindi dink, sien ons steeds die jong meisie wat op haar pa se...
View ArticleSperdatums shmerdatums! Só hou jy daarby
Sperdatums is niks anders as ’n kopspeletjie nie. Oorwin die taak in jou kop, en handel dit vinniger af as wat jy gedink het. Ons deel op Wêreld-produktiwiteitsdag 5 wenke wat jou kan help om beheer te...
View ArticleNóg ’n bekende deel van die 27-klub
Vanjaar het talle ikone al gesterf: Alan Rickman, Prince, Muhammad Ali, David Bowie, Frank Sinatra jr., Glenn Frey en die politieke reus Dene Smuts. Maar Sondag is nóg ’n bekende oorlede, die jong...
View ArticleKyk net hoe het die Kardashians gelyk!
Of jy ʼn aanhanger is of nie, jy kan nie die Kardashians en hul selfies ignoreer nie. Oor die jare het plastiese chirurgie hulle omtrent getransformeer. Maar voor die geld en roem was hulle ’n gesin wat...
View ArticleCharlie Sheen praat oor sy foute
Sewe maande nadat die akteur Charlie Sheen erken het dat hy MIV-positief is, is hy aangewys as die amptelike gesig van ’n nuwe kondoom. En dié keer wil hy keer dat ander mans sy foute herhaal. Charlie...
View ArticleJanez Vermeiren se waarskuwing aan ouers
Sy Vadersdag het byna in ’n nagmerrie ontaard. Die sexy TV-aanbieder Janez Vermeiren vertel hoe hy per ongeluk een van sy seuns beseer het. En dit met pret op ’n springmat (trampoline) … Janez het op...
View ArticleApps wat lewens red!
Hierdie 5 apps was onlangs in die nuus en het ons aandag getrek. Kan jy die lewe voor apps onthou? Hoe het jy byvoorbeeld geweet jy is dalk besig om op ’n verlangse familielid verlief te raak? Want...
View ArticleDeure van Diana en Coco Chanel se Ritz-hotel weer oop
Die bekende vyfsterhotel waar prinses Diana en Dodi Fayed hul laaste nag in 1997 deurgebring het, gaan uiteindelik ná 4 jaar weer oopmaak. En die nuwe Ritz-hotel in Parys, Frankryk, is nóg luukser as...
View ArticleAudrey Hepburn se geheime sien die lig
Sy is een van Hollywood se grootste ikone. En selfs ná haar dood word Audrey Hepburn se eenvoudige styl steeds nageboots. Maar nou is dié Oscar-wenner vir ander redes in die nuus: 10 persoonlike briewe...
View ArticleItaliaanse Patrizio & Steve maak knieë lam
Internasionale sangsensasie Patrizio Buanne beloon plaaslike aanhangers met ’n bonus-album – in Afrikaans. Op die album werk hy saam met top- plaaslike kunstenaars soos Corlea Botha, Steve Hofmeyr en...
View ArticleKyk watter voormalige 7de Laan-aktrise is swanger! PLUS nóg celeb-babas
Die aktrise Liv Tyler het onlangs weer ma geword. Die dogter van Aerosmith-rocker Steven Tyler het die lewe geskenk aan ’n babameisie, Lula Rose Gardner. Die Armageddon-aktrise sowel as haar...
View ArticleBennie Fourie: ‘Ek het halfte van my tand verloor vir dié rol!’ #SKSL
Ontmoet die lede van Groenblare, die band waarin James Cuningham, Bennie Fourie, Wilson Dunster en Stiaan Smith in Sy Klink Soos Lente speel. Daar is soveel om na uit te sien in Sy Klink Soos Lente,...
View ArticleKate swanger met baba no.3?
Ons weet nie wie die bron is nie, maar as dit waar is, is dit baie goeie nuus! Life and Style berig dat die hertog en hertogin van Cambridge hul derde baba teen Kersfees gaan verwelkom. George is nou...
View ArticleBritse politiek: Wie’s uit, wie’s in en die kat bly
Downingstraat 10 het ’n nuwe intrekker. Dis niemand anders nie as die nuwe eerste minister van Brittanje, Theresa May. Die voormalige premier, David Cameron, moes gister dié adres ontruim om plek te...
View Article‘Mý lyf, mý saak’– Jennifer Aniston, Ashley Graham en ander
Body shaming. Daar’s nog nie ’n lekker Afrikaanse woord vir die verskynsel nie, maar ons sien dit daagliks. Dit verwys na onvanpaste, negatiewe uitlatings en kommentaar oor iemand se liggaam of...
View ArticleNataniël se roerende toespraak
Nataniël, een van Suid-Afrika se bekendste en mees geliefde kunstenaars, en skrywer van Kaalkop, SARIE se nommereen-rubriek, is Dinsdagaand tydens die Huisgenoot-Tempo-toekennings by Emperors Palace in...
View ArticleTop-20 vakansieplekke in Suid-Afrika
Kaapstad is wéér die beste stad ter wêreld, volgens die Telegraph se Travel Awards. Met die kombinasie van see en bergreekse, bly Kaapstad ’n gunsteling onder toeriste. Boonop is dit ook die...
View Article