Kyk wat het dié atlete gedoen
As daar medaljes was vir slegte gedrag, sou dié Olimpiese atlete beslis met die goud, silwer en brons weggeswem het! Amerikaanse atlete sê hulle is beroof … maar hulle was nie! Vier Amerikaanse atlete...
View ArticleFanie toets: Drup-behandeling
Verlede week het SARIE.com geskryf oor Karlien van Jaarsveld se drupbehandeling. Sy is glad nie siek of in ’n hospitaal nie. Inteendeel, die Afrikaanse sanger voel soos ’n nuwe mens. Haar geheim? ’n...
View ArticleAmalia se senuwees as kêrel kom kuier
Amalia Uys deel haar dagboek en in dié week se inskrywing vertel sy wat haar ander beroep sou wees én hoe sy voel as haar kêrel op stel kom kuier. Amalia skryf elke week oor haar dae op die stel van...
View ArticleSó lyk Jude Law se dogter
Die appel val nie ver van die boom af nie. Die Britse akteur Jude Law se 15-jarige dogter, Iris, het onlangs in Teen Vogue verskyn. En ons kan nie glo hoe baie sy na haar pa lyk nie. Iris is een van...
View ArticleJamie Oliver gee uiteindelik sy jongste naam, en dit is …
Die oomblik waarvoor die kulinêre wêreld al vir weke wag, is uiteindelik hier! Die Britse supersjef Jamie Oliver en sy vrou, Jools, se nuweling het ’n naam gekry: River Rocket. Jools het die naam...
View ArticleOnthou jy dié pre-internet-dinge?
Vandag, 25 jaar gelede, kon die publiek vir die eerste keer die wêreldwye web (www) besoek! Alles te danke aan Tim Berners-Lee. Kan jy jouself vandag indink in ’n wêreld sonder die internet? Dit voel...
View ArticleAmalia Uys speel in film wat binne 48 uur gemaak is!
Ja, die rolprent Infidel waarin Amalia Uys speel, is in net 48 uur gemaak. Die spanne wat inskryf vir die “48 Hour”-rolprentkompetisie het basies 48 uur om ’n rolprent te skryf, te verfilm, te redigeer...
View ArticleFanie toets: Hoe ek voel nou?
SARIE se styl- en sosiale redakteur, Fanie Cronjé, het gister aangebied om die vitamiendrup te gaan toets, die einste een wat bekendes soos Karlien van Jaarsveld weekliks kry. Die behandeling het 15...
View ArticleMarita en Anna-Mart gesels films en kos
SARIE-rubriekskrywer Marita van der Vyver het net geweet as Dis koue kos, skat ooit ’n rolprent sou word, moet niemand anderste as Anna-Mart van der Merwe die kosskrywer Clara Brand speel nie. “Sy’s...
View ArticleDie Mansers uiteindelik in Hawaii
4000 km later kan die avonturier Riaan Manser en sy vrou, Vasti Geldenhuys, uiteindelik hul wittebrood in Hawaii hou! Hulle het gister in Waikiki, Hawaii, aangekom ná hulle 39 dae op see was. Die...
View ArticleErnst jaag goud
Hy is gebore sonder bene, maar die Paralimpiese atleet Ernst van Dyk laat hom nie van stryk bring nie – hy jaag weer eens vanjaar goud in die sewende Paralimpiese Spele waaraan hy deelneem. Ernst het...
View ArticleAfrikaanse aktrise verloor 30 kg
Die Afrikaanse aktrise Shaleen Surtie Richards het 30 kg verloor. En sy is “happy” en “excited“. Shaleen (61) het op sosiale media haar geheim verklap, maar erken sy het dié gewig nie op ’n “gesonde...
View ArticleSchalk en meisie gereed vir volgende fase
Op die afspraakprogram Die Kliek op VIA (DStv Kanaal 149) help hy paartjies om liefde te vind, hy laat mense skaterlag in die kykNET-komedie Hotel en nou speel die komediant Schalk Bezuidenhout in die...
View ArticleGeen Egoli-Joe – so lyk Darren Kelfkens nou!
Jy ken hom dalk steeds as Joe van Egoli, maar daardie rol het Darren Kelfkens lankal afgeskud. Nóú dra hy die baadjie, oftewel, neem die knipbord op van ’n werkswinkeleienaar wat net die beste vir sy...
View ArticleDié ware verhaal van die ‘sixties’ maak opslae
Opreg, eerlik en rou. Die rolprent Noem my Skollie het mense hard aan die praat. By die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai het gehoorlede verlore geraak in die stories wat die hoofkarakter, AB, in die...
View ArticleSó ontmoet jy ’n bekende in 5 stappe
Wie wil nie ’n selfie saam met ’n celeb neem nie? 1. Besoek Computicket 2. Koop jou kaartjie na die Sy Klink Soos Lente-première. 3. Trek ’n glansryke rock-uitrusting aan en kuier op 8 September saam...
View ArticleOud-Pukke sê “ja” vir vriend se dare! #SKSL
Alle goeie besluite word om die braaivleisvuur gemaak. Wel, so iets … ’n Aand se kuier om die vuur het onlangs vir 6 ou Potch-vriende genoeg inspirasie gebied om weer by mekaar uit te kom en te sing....
View ArticleDis koue kos, skat: ’n Romkom met “balls”, sê Ziets
“Dit is ’n romkom met balls vir middeljariges – ons kry dit maar selde in Suid-Afrika of selfs internasionaal,” sê die sangeres en aktrise Elsabé Zietsman. Sy vertolk die rol van Minette in Dis koue...
View ArticleFrank Opperman gesels: Sexy ‘Ari’ oor Anna-Mart in Dis koue kos, skat
Hy’s ondeund, eerlik, real. Frank Opperman is die sexy Ari in Dis koue kos, skat, die man by wie Anna-Mart van der Merwe se karakter (die kosskrywer Clara Brand) liefde vind ná haar man, “Bernard die...
View ArticleDis koue kos, skat se Marita verslaaf aan stories
“Ander mense is verslaaf aan draf, maar my verslawing is stories,” sê die skrywer Marita van der Vyver, outeur van Dis koue kos, skat, die fliek wat gegrond is op haar gelyknamige roman. Dit word tans...
View Article