Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Ma Candice Swanepoel spog met Anaca

Die Suid-Afrikaanse Victoria’s Secret-model Candice Swanepoel straal behoorlik.   Sy kan nie ophou foto’s deel van haar eersteling, Anaςa nie, wat reeds vier maande oud is nie. macaquinho mais lindo A...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joost: “Die man is ’n masjien!”

*UIT ONS ARGIEF: Die artikel is oorspronklik op SARIE.com in 2014 gepubliseer.* “Die man is ’n masjien. Hy het pas teruggekeer van ’n gholfdag in Doebai …” Só sê vriendin Odette Schwegler, bekroonde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joernalis Odette Schwegler se ‘reis’ met Joost

Odette sê aan SARIE.com net ná die nuus van Joost se afsterwe: Geen woorde kan beskryf hoe dapper Joost was nie. Geen woorde kan beskryf watter groot leemte hy in ons harte, die harte van ’n nasie,...

View Article

Amor: Joost was en is my eerste liefde

Ons moes vandag afskeid neem van die rugby-reus Joost van der Westhuizen, maar niemand voel die verlies soos sy naaste familie nie. Amor Vittone het dié mooi boodskap vir en oor Joost op haar...

View Article

Supermodel Christie Brinkley weer in bikini

In die 80’s het Christie Brinkley supersterstatus as model gehad en gereeld in ’n bikini op die voorblad van Sports Illustrated verskyn.  Op 63-jarige ouderdom haal sy weer die tydskrif se blaaie, maar...

View Article


’n Nuwe (blonde) era vir Katy Perry

Haar kenmerkende swart hare is iets van die verlede. Die Amerikaanse sanger Katy Perry het besluit om haar lokke platinumblond te kleur. Dis omtrent ’n verandering! Sy het ’n foto van haar nuwe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is Rosie Huntington-Whiteley swanger?

Is die Britse model Rosie Huntington-Whiteley swanger? Dís die vraag op aanhangers se lippe nadat sy ’n foto van haarself op Instagram gedeel het. Op die foto, wat sy vroeg in die nuwe jaar gedeel het,...

View Article

Kate Middleton nou ’n koffiewinkel

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, was van dag een af ’n inspirasie vir die wêreld. Sy het immers die Kate-effek: Dra sy iets wil almal dit hê! Nou is sy selfs die muse vir ’n koffiewinkel in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

EKSKLUSIEF: Ilzé Saunders se groot dag

’n Hele naweek kon die beeldskone Ilzé Saunders en Dewald Buys hul huwelik in Sun City vier. Nou begin hul eerste avontuur saam as meneer en mevrou Buys: ’n wittebrood op die Bahamas en dan in New...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons is opgewonde oor De Klerk Oelofse

Ons is nié net opgewonde oor 2017 omdat 2016 verby is nie. Dis wat die mense van ons land – van sjefs tot akteurs, rugbyspelers tot skrywers, skaatsplankryers tot musikante – alles vanjaar doen wat ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons is opgewonde oor Regardt Scheepers

Ons is nié net opgewonde oor 2017 omdat 2016 verby is nie. Dis wat die mense van ons land – van sjefs tot akteurs, rugbyspelers tot skrywers, skaatsplankryers tot musikante – alles vanjaar doen wat ons...

View Article

Obama hou vakansie saam met Virgin-baas

Om agt jaar in die Withuis te werk sal die meeste van ons dryf om ’n behoorlike vakansie te wil hou. Dis presies wat oud-president Barak Obama gedoen het. Vir die eerste keer sedert sy twee ampstermyne...

View Article

Taylor Swift se eks praat uiteindelik

Hy was slegs drie maande die Amerikaanse popsangeres Taylor Swift se kêrel. Maar vir die eerste keer praat die Britse akteur Tom Hiddleston oor hul kortstondige verhouding. In 2015, net twee weke ná...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Proteas-babas: Kyk hoe lyk hulle nou!

Eers was dit die Blitsbokke en nou is dit die Proteas. Die manne kook op die krieketveld! Maar dis nie net hul spel wat ons aandag trek nie, maar ook hul kleingoed. Ja, die krose brei omtrent uit....

View Article

Rosie ís toe swanger

Die Britse model Rosie Huntington-Whiteley se aanhangers bespiegel reeds sedert die begin van die jaar of sy swanger is. En nou het die Engelse roos dit bevestig! Rosie het ’n foto van haarself met ’n...

View Article


’n Tweeling vir George en Amal

Eers ’n getroude man, nou ’n pa. Tien jaar gelede sou niemand kon dink dis hoe George Clooney se toekoms gaan lyk nie. Die Hollywood-ster en sy Britse menseregteprokureur-vrou, Amal, gaan glo ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jak de Priester vier 15 jaar se sukses

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Jak de Priester vier vanjaar 15 jaar in die musiekbedryf. Om dié mylpaal te gedenk het hy ’n splinternuwe CD met die gepaste naam Vyftien. Jak stel...

View Article


Waarom word Kate die Baftas belet?

Hoewel prins William president van die Baftas is, is dit nog onseker of sy vrou, Kate, hertogin van Cambridge, die glansgeleentheid sal bywoon. Verskeie Britse nuusblaaie het berig daar is glo kommer...

View Article

Adam en Behati wys vir Dusty

Verlede jaar September is sy gebore. Sedertdien het die wêreld nog nie eintlik vir Dusty Rose gesien nie. Maar gister het sy haar eerste openbare verskyning gemaak saam met sanger-pa, Adam Levine, en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

EKSKLUSIEF: Ilzé Saunders se groot dag

’n Hele naweek kon die beeldskone Ilzé Saunders en Dewald Buys hul huwelik in Sun City vier. Nou begin hul eerste avontuur saam as meneer en mevrou Buys: ’n wittebrood op die Bahamas en dan in New...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live