Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voorbladgesig se Top-10: Agter die skerms met Liza

Doeners en dromers. Entrepreneurs en studente. Hulle het styl, vasbyt, moed, ’n sin vir humor – en ’n eie storie. Hulle is SARIE-lesers en die finaliste in SARIE Voorbladgesig 2017. Die laaste weke het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voorbladgesig se Top-10: Agter die skerms met Nadia

Doeners en dromers. Entrepreneurs en studente. Hulle het styl, vasbyt, moed, ’n sin vir humor – en ’n eie storie. Hulle is SARIE-lesers en die finaliste in SARIE Voorbladgesig 2017. Die laaste weke het...

View Article


Riana Nel spog met babamagie

Die Afrikaanse sangeres Riana Nel is reeds die trotse mamma van haar eersteling, Tristian. En een van dae gaan sy ’n tweede spruit verwelkom! Riana wat al sedert 2013 met Cornel de Beer getroud is, het...

View Article

Elizabeth Taylor se aantreklike kleinseun

Selfs ná haar dood is die Hollywood-ster Elizabeth Taylor steeds ’n ikoon. Sy was agt keer getroud, het drie kinders, 10 kleinkinders en vier agterkleinkinders gehad. Vroeër vanjaar het van haar...

View Article

Behati Prinsloo is swanger met haar tweede kind!

Die Namibiese model Behati Prinsloo (28) en haar Amerikaanse sanger-man, Adam Levine (38), is swanger met hul tweede kind.  Behati, wat ook ’n Victoria Secret-model is, het ’n foto van haar bababoep op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só lyk Serena Williams se eersteling

Sy het al 23 Grand Slam-titels gewen en nou het Serena Williams vir die eerste keer ma geword. En dit lyk of sy elke oomblik geniet! Serena het onlangs ’n foto van haar eersteling op Instagram gedeel....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karlien oor ma-wees en lewenslesse

Dit gaan goed met Karlien van Jaarsveld. Sy en haar man, Joe Breytenbach, verwag hul eerste baba en bly dolgelukkig in Pretoria saam met haar driejarige tweelingseuntjies, Eliah en Daniël. Karlien het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die ooievaar is besig hierdie lente

Dis lente, en terwyl die bloeisels stadig begin bot, vlieg die ooievaar heen en weer. Ja, plaaslik en in Hollywood is daar omtrent nuus oor pienkvoete. Net vandag was daar weer tyding uit Los Angeles....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voorbladgesig se Top-10: Agter die skerms

Doeners en dromers. Entrepreneurs en studente. Hulle het styl, vasbyt, moed, ’n sin vir humor – en ’n eie storie. Hulle is SARIE-lesers en die finaliste in SARIE Voorbladgesig 2017. Die laaste weke het...

View Article


Super Mario nie meer net ’n loodgieter!

Onthou julle nog vir Super Mario die videospeletjieheld wat nie skroom om sy hande vuil te smeer nie? In die speletjie is jy Mario en jou speelmaat sy jonger broer, Luigi. Saam is julle ’n vindingryke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Selena Gomez deel hartseer nuus

Dit word as die “stil siekte” beskryf. ’n Siekte waar die liggaam sy eie gesonde weefsel aanval. En dikwels neem dit jare om dit te diagnoseer. Lupus is ’n outoïmmuunsiekte, en 1 uit elke 250 mense...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SARIE Voorbladgesig 2017: Hier’s die wenners!

’n Patisseriesjef en bakkery-eienaar van die Kaap en ’n boervrou en ma van Mpumalanga wat haarself Russies leer, lewer toe saam-saam SARIE Voorbladgesig vir 2017 op! Dit is die tweede keer op ’n ry dat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fergie en Josh Duhamel se paadjies skei

Die akteur Josh Duhamel en sy sanger-vrou, Fergie, se paadjies het geskei. Die Hollywood-paartjie het die hartseer nuus met CNN gedeel in ’n gesamentlike verklaring.  “Met absolute respek en liefde het...

View Article


Minki is swanger!

Dis nie net die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, wat volgende jaar haar derde kind verwelkom nie. Die beeldskone Minki van der Westhuizen is ook swanger met baba nommer 3! Die Boer soek ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: SARIE Voorbladgesig se gala-aand!

En so is nóg ’n SARIE Voorbladgesig-hoofstuk verby! En wat ’n opwindende reis was dit nie … ’n TV-reeks op kykNET, 10 #trotsSA-vroue wat ons inspireer en twee wenners, elk met hul eie SARIE-voorblad....

View Article


SARIE Voorbladgesig 2017: Wat kry die wenners?

As wenners van SARIE Voorbladgesig 2017 stap Yolani Abrahams en Nadia de Wet weg met SARIE se Oktober-voorblad en R20 000 kontant asook die volgende pryse: Moët & Chandon: Kalligrafie-pak van Moët...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Johnny Clegg praat oor kanker en laaste wêreldtoer

Die Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en gumboot-danser Johnny Clegg het verlede week tydens ’n intieme mediageleentheid oopgemaak oor sy stryd teen kanker. Die 64-jarige musiek-ikoon het aan die...

View Article


SARIE Voorbladgesig: #Voorskou van episode 7

SARIE Voorbladgesig 2017 se wenners, Yolani Abrahams en Nadia de Wet, is Donderdagaand by ‘n glansgeleentheid aangekondig.  In episode sewe van SARIE Voorbladgesig kan jy die gala-aand eerstehands...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Dogtertjie vir Karlien van Jaarsveld!

Die pragtige Karlien van Jaarsveld gaan binnekort haar nuwe pienkvoet ontmoet. Sy het onlangs op Instagram verklap dat sy reeds op ses weke haar babatjie se naam “gehoor het”. En die geslag? ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eerste episode: Jay en sy seuns

Om vier seuns groot te maak is geen grap nie – dis harde werk! Gelukkig lyk dit of die Afrikaanse sanger, Jay du Plessis, darem kaptein is van sy klein rugbyspan.  Jay en sy beeldskone vrou, Mia, is...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live