Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marita se dogter oor Bastilledag-aanval

Die gewilde skrywer en SARIE-rubriekskrywer Marita van der Vyver se dogter het ’n roerende brief op haar Facebookblad geskryf ná die nuus van die aanval op feesgangers op Bastilledag in Nice bekend...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beste kaaskoek nog? 8 miljoen mense sê ja! (en dis net 3 bestanddele)

Die afgelope week is die internet oorrompel deur ’n Japanse YouTube-video van ’n kaaskoek met net 3 bestanddele. Ja, jy het reg gelees: net 3 bestanddele. Die video het reeds meer as 8,2 miljoen kykers...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pretoria kry ’n filmfees – danksy 3 bekende vroue!

Daar is ’n nuwe filmfees in SA en dis danksy die werk van drie vindingryke jong vroue. Aktrise Reine Swart, een van SARIE se opkomende talente in 2016, is een van die organiseerders. Kleinkaap Boutique...

View Article

Die 1ste liedjie van Sy Klink Soos Lente is hier!

Kyk Bouwer Bosch se nuwe musiekvideo vir die fliek Sy Klink Soos Lente nóú! Glo ons, jy gaan hierdie deuntjie nie uit jou kop kry nie. Suid-Afrika, maak reg om “Sy Klink Soos Lente” oral te hoor! Sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO: Desiré Gardner se baba is hier!

Die aktrise Desiré Gardner het vanoggend haar tweede kind verwelkom. Klein Robin is Desiré en haar man, Chris, se eerste dogtertjie. Hul oudste, James, is al 4 jaar oud. Me by the sea van Edie Brickell...

View Article


Pippa Middleton is verloof

Pippa Middleton, die voormalige geleentheidsbeplanner en suster van Kate, die hertogin van Cambridge, en die 40-jarige sakeman James Matthews is verloof. Pippa (32) se aanstaande het eers haar pa,...

View Article

Diane Kruger en Joshua Jackson ná 10 jaar uitmekaar

Ons het gedink dié een gaan hou. Diane Kruger en Joshua Jackson is al vir 10 jaar ’n paartjie, maar het hul verhouding buite die kollig gehou. Albei akteurs se mediaverteenwoordigers het bevestig dat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amalia se insiggewende gesprek … op pad huis toe

Amalia Uys speel die hoofrol in die nuutste fliek wat SA aan die praat het, Sy Klink Soos Lente. Al ooit gewonder hoe dit voel om in ’n fliek te speel? Wel, soos sy hier skryf, gaan dit nie altyd net...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons groet ’n geliefde kos-ikoon

Die ikoniese kosmeester en sjef Topsi Venter is gister in die ouderom van 85 oorlede. Topsi was bekend vir haar liefde vir mense en sy het nie geskroom om haar uitgebreide kennis oor kos te deel nie....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mnr. SA dalk vanaand Mnr. Wêreld

Ons het talent én goeie gene in hope! Nie net is SARIE se Augustus-voorbladster, Rolene Strauss, in 2014 as die wêreld se mooiste gekroon nie, maar Suid-Afrika het onlangs ook twee Mev. Wêreld-titels...

View Article

Sangeres Andriëtte Norman is swanger

Die Afrikaanse sangeres Andriëtte Norman gaan in Februarie 2017 ma word. Sy het dié goeie nuus op sosiale media gedeel. Dit sal haar en Glynn Moolman, ’n biokinetikus, se eerste kind saam wees. Glynn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jozua Malherbe en Rolanda Marais verwag

Een van ons voorbladsterre* Rolanda Marais en haar regisseur-man, Jozua Malherbe, verwag hul eerste kind. Dié twee het in Februarie vanjaar by Old Mac Daddy op Elgin in die Wes-Kaap, getrou. Net soos...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Casper de Vries vereer vir sy werk as komediant

Vir jare al laat Casper de Vries gehore skater van die lag en nou is hy daarvoor vereer. Casper is onlangs aangewys as die ontvanger van The Savanna Comic’s Choice Awards  se 2016 Lifetime Achiever...

View Article


Lady Gaga se verlowing is verby

Een na die ander val die Hollywood-paartjies. Ná 10 jaar is die akteurs Diane Kruger en Joshua Jackson uitmekaar. En nou het Lady Gaga en Taylor Kinney hul verlowing verbreek. Die paartjie het in 2011...

View Article

Ivor Price oor sy laaste dae by SAUK

*Jongste nuus via Netwerk24: Ivor Price is net ná 13:00 vandag van die lug gehaal en hy is meegedeel vanoggend was sy laaste Monitor-gesprek. Hy sal ook nie meer op die TV-nuus wees nie. Hy word nog...

View Article


Duisende het al dié video’s gekyk, moenie dit misloop nie!

Van die Springbokke se aankoms in Kaapstad en ontmoeting met Allister Coetzee, tot Armand Aucamp se dubbelganger, daar is baie video’s wat vandag ons aandag trek. Kyk saam! #LoveRugby In Mei het die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taylor en Kim … en ander bekende vyande

Kim Kardashian en Taylor Swift breek wéér saam die internet. Hulle is al weer aan’t baklei. Die twee bekende vroue en Kim se man, Kanye West, is al vir ʼn geruime tyd in ʼn hewige onderonsie. Van mekaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA plusgroot model

Mej. SA finalis nou plusgroot model. Duitsland, hier kom sy . . . Marciel Hopkins, vanjaar een van die 12 finaliste vir die Mej. SA-kroon, oor wie ons vroeër vanjaar berig het (SARIE se Februarie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wilson Dunster: “Ek is ook ’n loner” #SKSL

Ontmoet die lede van Groenblare, die band waarin James Cuningham, Bennie Fourie, Wilson Dunster en Stiaan Smith in Sy Klink Soos Lente speel. Daar is soveel om na uit te sien in Sy Klink Soos Lente,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Olimpiese Spele van kos is hier

Nes sportsterre elke 4 jaar voorberei vir die Olimpiese Spele, is daar ook vir sjefs elke vier jaar ’n Kulinêre Olimpiese Spele. En ja, Suid-Afrika stuur vanjaar weer ’n span na dié kookstryd. Die...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live