Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marita se koue kos-resep

Moenie Dis koue kos, skat, die rolprent wat gegrond is op skrywer Marita van der Vyver se gelyknamige roman, op ’n leë maag kyk nie. Jy sal spyt wees. En Marita beaam dit. “Jy gaan rasend honger wees...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tracey deel nog foto’s; kyk hoe mooi is die Rynvallei!

Bravo! en Heart 104.9fm se Tracey Lange en haar kêrel, Avukile Mabombo, reis die wêreld plat. Wel, dis hoe dit lyk as ons na hul blog, Travul Diary, kyk. Die twee het ’n reisblog begin en deel hul...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reese Witherspoon en Nicole Kidman óók by TV

Vir ’n geruime tyd sien ons al hoe meer dat groot name van Hollywood, die A-lys-akteurs, in TV-reekse speel. Een Oscar-wenner na die ander sluit by TV-produksies aan. En nou is dit die Oscar-wenners...

View Article

Kyk wie se baba is uiteindelik hier …!

Die aktrise Olivia Wilde se dogtertjie is hier! Die Her-aktrise het oor die naweek geboorte gegee aan klein Daisy Josephine Sudeikis. Olivia en haar verloofde, Jason Sudeikis, was opgetoë met die...

View Article

Hilary Duff en haar Jason nou Instagram-official

Tot taamlik onlangs was ’n verhouding in die oë van popkultuur nie amptelik voordat jy dit op Facebook verklaar het nie. Deesdae “moet” jy jou liefde op Instagram wys om vir die wêreld te sê: Ons is...

View Article


Níks keer Beyoncé nie

Is daar iets wat Beyoncé nié kan doen nie? Sy kan vir ure op hoë hakke dans, ’n noot gooi al lê sy plat op die grond, en nou sing sy selfs met ’n oorlob wat bloei! Queen Bey het die afgelope naweek in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Rock noem twee honde na dié divas

Die Amerikaanse akteur Dwayne Johnson, oftewel The Rock, het onlangs twee straatbrakkies gered en hulle sommer na twee divas genoem. Die een heet nou J-Lo en die ander Beyoncé. Maar Dwayne en sy...

View Article

Nóg ’n Sex and the City ?

Op TV is Sarah Jessica Parker wéér besig om die wêreld te vermaak. Dié keer speel sy ’n middeljarige vrou wat ná jare van getroude lewe wil skei. In HBO se Divorce kry haar spel reeds groot lof.  Maar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dié kruis-nageregte neem die wêreld oor

Die koswêreld is gedurig aan die verander – nes mode! Loer jy op sosiale media soos Instagram en Facebook, sien jy gereeld een of ander nuwe nagereg wat uitgedink word. Hier is 3 wat ons reken nou ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat is in Kraaifontein se water?

Daar is beslis iets in Kraaifontein se water. Hoekom? Want dié plek lewer talentvolle mense op soos ’n Olimpiese kampioen in die 400 m, ’n Blitsbok, ’n SARIE Voorbladgesigwenner en nou ’n model wat...

View Article

Dié bekendes is net so starstruck soos ons!

Dit is nie net ons gewone siele wat starstruck is wanneer ons ’n bekende ontmoet nie, selfs van die bekendstes sukkel om hul woorde te vind wanneer hulle ’n held ontmoet. Só het ons gesien toe die...

View Article

Glee-ster trou met haar rocker

Die Glee-ster Dianna Agron is Saterdag getroud met Winston Marshall, ’n lid van die rockgroep Mumford and Sons. Die res van Winston se band en ander sterre, soos die Britse aktrise Carey Mulligan, was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bertus Basson se diere kry hul eie restaurant

Bertus Basson ken van goeie kos en hy weet as jy lekker wil eet, moet jy by Suid-Afrikaanse kos begin. Hy bedryf onder meer die suksesvolle Overture-restaurant op die Hidden Valley-wynplaas buite...

View Article


Tobey Maguire en sy vrou skei ná 9 jaar

Is dit skeiseisoen? Want selfs Spider-Man is besig om te skei. Die akteur Tobey Maguire en sy vrou, Jennifer Meyer, gaan skei. Die paartjie was 9 jaar getroud.  Embed from Getty Images “Ná baie...

View Article

Bababoepe by dosyne

Daar is min dinge so mooi en kosbaar soos ’n swanger vrou. Dié bekendes het onlangs foto’s van hul groeiende magies op sosiale media gedeel en nou kan jy dit ook sien! SA se voormalige Mej. Wêreld...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

7de Laan dalk van die lug af

Daar’s ’n kans dat die geliefde SABC 2-sepie 7de Laan, wat al vir 16 jaar in kykers se sitkamers kuier, Maandag van die lug af gaan wees. Volgens Netwerk24 het SAUK het nog nie sy kontrak met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Audrey Hepburn se perske-bellini

Môre is Internasionale Sjampanje-dag en dís een wat ons beslis gaan saamvier. As jy lus is vir vonkelwyn met ’n vrugtesmaak, probeer gerus dié perske-bellini wat een van Audrey Hepburn se gunstelinge...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minki se look vir ‘Boer soek ’n vrou’

Vanaand begin 10 boere oor die hele Suid-Afrika heen na liefde soek. Die gewilde kykNET-reeks Boer soek ’n vrou is terug vir ’n 9de seisoen. En dié keer gaan niemand anderste nie as Minki van der...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vanilla Ice skei ná 20 jaar

Ice Ice Baby … Iewers in jou lewe het jy al Vanilla Ice, oftewel Robert Matthew Van Winkle, se treffer “Ice Ice Baby” gehoor. En al kan jy nie elke woord onthou nie, is die wysie bekend. Nou gaan die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sorina se goeie nuus!

Dis ’n goeie jaar vir die Afrikaanse sanger Sorina Flooze Erasmus. Eers het sy vir ’n tweede keer ma geword, die titellied van haar album Hoofletters is een van 2016 se gewildste liedjies, en nou gaan...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live